Deel in die vreugde van die ATKV-Skryfskool

  • 3

Van 25 tot 27 Julie 2025 gaan die ATKV-Skryfskool weer tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée in Nxuba/Cradock aangebied word.

Bernard Odendaal (poësie) en Hannes Barnard (prosa) sal die aanbieders wees.

Hierdie kort video toon grepe uit 2024 se ATKV-Skryfskool toe Bernard Odendaal en Hans du Plessis die leiers was.

Kom, deel in die vreugde! Vir slegs R380 kan jy die kursus bywoon, boonop is alle gespreksessies tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée gratis vir deelnemers aan die ATKV-Skryfskool.

Klik hier vir meer inligting oor hoe om deel te word van die ATKV-Skryfskool in 2025.

Lees ook:

Slegs R380 vir die ATKV-Skryfskool én skouers skuur met skrywers

Fotoblad 2: Etienne van Heerden Veldsoirée, LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad en die ATKV-skryfskool

’n Soirée saam met my suster 

  • 3

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top