Gaan Helen Zille Johannesburg kan red?

  • 0

Die DA het Helen Zille benoem as hulle burgemeesterskandidaat vir 2026 in Johannesburg.

Sal sy die stad kan red? Dit vra Freek Robinson aan Hermann Pretorius by die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top