Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam.
In hierdie video besoek hy saam met die Suid-Afrikaanse joernalis Suzaan Potgieter talle besienswaardighede van Amsterdam, waaronder die geliefde Blommemark en Staalstraat, waar die ANC in ballingskap hulle kantore gehad het.
YouTube-skakel na onderstaande video: https://www.youtube.com/watch?v=-PP4-Nb1ICQ


Kommentaar
Pragtige mense, propvol karakter, fraaie markte! Dankie dat ons saam met julle kon kuier, Johan Allers.