Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel (vierde kwartaal)

  • 6

Prent: Pixabay.com

In een van die begripstoetsoefening in hierdie graad 4 Afrikaans Huistaal-vraestel, sien 'n meisie die wêreld met 'n towerbril.

Onverwags het haar bed "hoë prinsestorings. Daar is satynbeddegoed op haar bed. Sy loop op ’n spierwit mat kombuis toe. Sy draai die kraan oop. In plaas van water, kom koeldrank uit die kraan. Die yskas is propvol sjokolade, koeksisters en malvapoeding."

Is jy in graad 4 en wil jy jou Afrikaans-eksamen vanjaar met 'n towerstaf aanraak en die eksamen met punte slaag wat almal se verbeelding aangryp? Hersien jou werk met Eugene van der Westhuizen se eindeksamenvraestel.

Klik hier om die vraestel en memo gratis in PDF-formaat af te laai.

  • 6

Kommentaar

    • Goeiedag! Ek dink ook die oefenvraestelle sal hom kan help. LitNet bied gratis oefenvraestelle en hier is 'n skakel van die vraestelle wat alles op een plek bymekaar gebring is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat daar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top