Kuberkelder: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 9, Vraestel 1

  • 18

 

Prent: geralt, https://pixabay.com/photos/coffee-shop-clock-time-meeting-264517/

  • Hierdie artikel het oorspronklik op 21 Januarie 2015 op LitNet verskyn.

Dewald Koen, Afrikaans-onderwyser by Kingswood College, deel sy 2014-vraestel:

Vraestel: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 9, Vraestel 1

Memo: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 9, Vraestel 1

  • 18

Kommentaar

  • Lizl Scheepers

    Kan jy asb vir my vraestel vir gr 9 Afrikaans eerste additionele taak en memo epos? Ek kry dit nie dat dit download nie. Baie dankie

    • Hallo Lizl, die vraestelle maak korrek as PDF-dokumente oop as mens op die skakels klik. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Goeiemiddag my naam is Sophia ek stel belang in jullie toetse en vraestelle is dit verniet of moet ek daarvoor betaal.

  • Ek is op soek na Graad 8- en Graad 9-take vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal - also for Grade 7, 8 and 9 Practical Task 1 for Natural and Life Orientation Assignments or test Grade 8 and 9.

    • Thank you for your comment. Here is a link to the index of exam papers available on LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. You will find different sections for the respective grades and subjects. Our papers are available in Afrikaans, but you are most welcome to click on the links and download free of charge to see if this can be of some help. Best wishes, Naomi Meyer, senior content manager

    • Goeiedag! Dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet gepubliseer is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat alles gelaai is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding, groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top