Graad 10: Wiskundige Geletterdheid 1-vraestel en memo, vierde kwartaal

  • 4

Matthias Böckel op Pixabay

Ons weet die skool het pas gesluit. Dis tyd om kolwyntjies te bak om fees te vier! Ons voeg vandag ’n nuwe vraestel en memorandum by sodat enige graad 10-leerder wat volgende jaar Wiskunde Geletterdheid neem, kan onthou om Lee-Ann Langeveldt se vraestel gratis hier op LitNet te kom aflaai. (En as enige ander leerder hierdie vakansie hul lyf entrepreneur wil hou, kan hierdie einste vraestel jou help om die wins uit te werk wat jy uit ’n baksel sjokolade-en-beet-kolwyntjies kan maak.)

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

IEB-Afrikaansvraestel, graad 10: hersiening van die tweede kwartaal se werk

Wiskunde met LitNet: graad 10 – parallellogram-eienskappe

Indeks: notas, toetse en vraestelle

 

  • 4

Kommentaar

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Jy sal sien daar is heelwat vraestelle vir graad 10 en jy is welkom om op die skakels te klik en dit gratis af te laai en vir voorbereiding te gebruik. Sterkte met die eksamen! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top