IEB-Afrikaansvraestel, graad 10: hersiening van die tweede kwartaal se werk

  • 4

Prent: Pixabay

Is jy in graadtien en skryf jy hierdie week eksamen? LitNet kan help. Hier is ’n gratis oefenvraestel en memo deur Janie de Bruin wat jou kan help met jou voorbereiding!

Klik hier om die graad 9-vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die graad 9-memo gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Graad 10 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books

Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 2

Wiskundehulp: Faktorisering vir graad 10-leerders

IEB-Afrikaansvraestel, graad 9: hersiening van die tweedekwartaal se werk

  • 4

Kommentaar

  • karen van der merwe

    Dit is vir my as ma belangrik dat my dogter beter vir die toekoms kan doen, waar matriek voor die deur lê. Ek soek die 3de kwartaal.

  • Leanne Venter

    Ons is in Namibië. My seun is Graad 10. Waar kan ek nog IEB-vraestelle en -memorandums kry, ASB?

    • Hallo, dankie vir jou navraag. Die vraestelle wat op LitNet geplaas word, word spesiaal vir ons deur kundiges opgestel en dek die werk soos dit in breë trekke in SA se KABV-kurrikulum uiteengesit word. Ons kan nie waarborg dat dieselfde werk hier behandel word nie, maar die vraestelle kan wel help met hersiening en ook aantoon op watter manier en watter soort vrae oor 'n sekere vakgebied gevra kan word. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur en klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Voorspoed met die voorbereiding en met die jaar se werk. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top