IEB-Afrikaansvraestel, graad 9: hersiening van die tweede kwartaal se werk

  • 7

Is jy in graadnege en skryf jy volgende week eksamen? LitNet kan help. Hier is ’n gratis oefenvraestel en memo deur Janie de Bruin wat jou kan help met jou voorbereiding!

Klik hier om die graad 9-vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die graad 9-memo gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Graad 6-wiskunde: persentasietoets

Geskiedenis, graad 7: vraestel en memo

Graad 8, Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Wiskunde met LitNet op YouTube

  • 7

Kommentaar

  • Christelle Stone

    Goeiemôre

    Ek is op soek na ou vraestelle vir die IEB-eksamen, graad 9.

    Die wat hier is is baie min en dek nie al die vakke nie. Groete, Christelle Stone

    • Goeiedag en dankie vir jou navraag! LitNet is 'n kunsjoernalistieke webwerf wat hom beywer vir die Suid-Afrikaanse kuns- en kultuurwêreld. Ons doen ook moeite met Afrikaanse onderrig en bied graag ondersteuningsmateriaal vir skoolkinders. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by en versoek ook kundiges om voortdurend nuwe materiaal te skep sodra ons van leemtes bewus is of 'n tekort opmerk. Rol gerus deur die indeksbladsy en klik telkens op die skakels om in die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete en voorspoed met die voorbereiding. Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top