Geskiedenis, graad 7: vraestel en memo

  • 7

Foto: Unsplash

Is jy in graad 7 en gee vanjaar se Geskiedenis jou slapelose nagte? Laat LitNet se gratis vraestelle jou help om jou werk onder die knie te kry. Laai 'n gratis vraestel en memo hier af.

Klik hier om die vraestel af te laai

Klik hier om die memo af te laai

  • 7

Kommentaar

  • Hello Jacques, ek hou baie van jou opsommings en vraestelle, maar ek het een vraag: Hoe weet ek die Sw is uit Via Afrika of EBW uit Ken en verstaan? Dis graad 7.

  • Hi, ek soek die vraestelle en memoranda van kwartaal 1, 2, 3 en 4 vir graad 7. Ek sal betaal. Stuur 'n nommer asb. Dis vir Sosiale Wetenskappe en Natuurwetenskappe.

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet publiseer gratis vraestelle en 'n indeks waar al die vraestelle op een plek bymekaar is, verskyn hier: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakel om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top