
Prent: Pixabay
Skryf jy volgende week eksamen? LitNet kan jou help.
Hier is die skakel na die speellys van wiskundevideo’s op LitNet se YouTube-kanaal.
Lee-Ann West verduidelik die wiskunde vir verskillende grade. Onthou om in te teken!
Hier is die skakel na LitNet se YouTube-kanaal.
Lees ook:
Graad 4: Afrikaans Huistaal, tweedekwartaalvraestel en -memo
Graad 5: Wiskundevraestel en -memo – heelgetalle tot patrone

