
Is jy in graad 8 en wil jy hierdie kwartaal wiskunde baasraak? LitNet het gratis hulp. Klik op die skakel hier onder en laai Lee-Ann West se oefenvraestel en memo vir die tweede kwartaal af.
Klik hier om die vraestel in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memo in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:


Kommentaar
Ek wil wiskunde met ten minste 80% slaag; hoop die kan my help!
Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol na die graad en vak se materiaal wat jy benodig, klik op die skakels en laai die vraestelle gratis in PDF-formaat af. Hoop dit help! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
This is cool, can I please have more?
Hi Keisha, here is a link to the grade 8 exam papers available on LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Scroll through the list and click on the links to download the papers in PDF format. Kind regards, Naomi Meyer, senior content manager
Ek wil 'n onderskeiding in Wiskunde hê, help my, asseblief.
Hallo. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. As jy op soek is na graad 8-vraestelle, kan jy dit hier kry: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Hoop dit help. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Die memorandum en vraestel stem nie ooreen nie.
Goeiedag! Dankie vir die navraag. Ek het gou die vraestel en memo nagegaan en dit stem wel ooreen. Die memo hierby beantwoord die vraestel se vrae. Laat asseblief weet as daar onduidelikheid is. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Hi, ek soek graag graad 8, kwartaal 2-vraestelle, asb.
Hallo! Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, spesifiek vir graad 8-leerders: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ek sulkel met Wiskunde.
https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8
Corlia. By die skakel hier bo is nog Wiskundeoefeninge.
Hi, ek soek Sosiale Wetenskappe vir graad 8, asb.
Hallo! Hier is 'n skakel na die graad 8-inhoud wat alles gratis op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Blaai gerus daardeur om te sien wat jy kan gebruik. Klik telkens op die skakels om te laai wat jy kan gebruik. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder