Taaltoets: Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

  • 22

Hierdie toets behandel woordstrukture en sinstrukture.

  • 22

Kommentaar

    • Hallo Pieter, klik op die skakels - dit maak oop as Word-dokumente. Ons het dit aan ons kant ook getoets. Laat weet as jy nie regkom nie. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Hantie van Graan

    Ek sou graag eksamenvraestelle vir graad 7- Afrikaans Eerste addisionele taal wou raakloop. Ek besef die eerste addisionele taal word gewoonlik eers van gr.8 af aangebied, maar volgens die Cambridge sisteem begin "middelskool" reeds in gr. 7. Kan eniniemand my dalk help?

  • Elize Richards

    Dankie vir die hulp, die is my eerste jaar wat ek Graad 11 EAT Afrikaans gee, dit is moeilik om die standaard te bepaal sonder toetse. Nogmaals dankie!

    • Goeiedag! Dankie vir die navraag. LitNet bied heelwat vraestelle om met hersiening en eksamenvoorbereiding te help. Hier is 'n indeks van die vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied, en daar is telkens 'n vraestel en memorandum by elke afdeling opgelaai. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Gebruik die vraestelle gerus vir selfstudie. As die vraestelle waarna jy spesifiek op soek is nie hier beskikbaar is nie, blaai deur die lys en gebruik enige van die ander vraestelle wat jou kan help. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag, en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer oefenvraestelle en memoranda vir selfstudie en hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle, waar alles op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top