Wiskunde: Graad 10-vraestel en memo, vierde kwartaal

  • 2

Foto: Canva

Is jy in graad 10 en skryf jy binnekort Wiskunde-eksamen? Jy kan gerus hierdie gratis oefenvraestel en memorandum deur Lee-Ann Langeveld aflaai en saam met Jan in die voorbeeldsom uitwerk wat die koste is van ’n skootrekenaar wat hy vir skool benodig. Daar is natuurlik ook baie ander oefenvoorbeelde. Voorspoed met die voorbereiding!

Klik hier om die vraestel gratis in PDF af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF af te laai.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Graad 10: Afrikaans Huistaal, drie vraestelle en memo’s, vierde kwartaal

  • 2

Kommentaar

    • Hallo. Dankie vir die navraag. LitNet bied vraestelle en memoranda wat spesiaal deur opvoeders en kenners opgestel word. Besoek LitNet se indeks, waar al die vraestelle en antwoordstelle op een plek in die indeks gelys word. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Volg die skakel en blaai daardeur om te sien wat daar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Voorspoed met die eksamen. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top