Foto: Canva
Is jy in graad 10 en baie ongelukkig omdat jy nog vir jou eksamen moet voorberei? Moenie toelaat dat die werk jou boelie of onderkry nie! In hierdie gratis oefenvraestelle deur Eugene van der Westhuizen is daar onder andere stories wat oor boeliegedrag handel. Dit sal jou egter opbeur, want as jy dit aflaai, gaan jy sommer die werk vir jou allerlaaste Afrikaans Huistaal-vraestelle van die jaar op die punte van jou vingers ken. Sê nee vir boelies en bewapen jou teen enige bullebakvraestelle wat volgende week op jou kan wag!
Lees ook:

Kommentaar
Help my, asseblief.
Hallo. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van die vraestelle wat op LitNet verskyn: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Daar is vraestelle, memo's en ook hier en daar video's. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Goeiedag, ek wil graag kyk na vraestelle vir graad 10, Afrikaans Huistaal.
Hallo! Daar is gratis vraestelle en memoranda op LitNet beskikbaar en dit kan jou met jou voorbereiding help. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle waar alles op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai en gebruik gerus die vraestelle om jou werk te oefen en vas te lê. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Goeiedag, ek wil graag sien hoe doen 'n mens vraestel 3 in graad 10.
Hallo! Dankie vir jou navraag. Daar is heelwat gratis oefenvraestelle met hul meegaande memo's op LitNet gepubliseer. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle waar alles bereik kan word: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die indeks se vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Hierdie indeks word gereeld bygewerk en daar verskyn ook voortdurend nuwe vraestelle op LitNet. Blaai deur die lys van vraestelle om te sien wat geplaas is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis as PDF's af te laai. Gebruik dit gerus vir voorbereiding. Voorspoed met die eksamen! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Help my asseblief met Graad 8-10 drie vraestelle en memo's.

Kan ek asb Novembereksamen, graad 10-vraestelle en memorandums kry; ek het dit nodig, want eksamen is om die draai.
Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer heelwat vraestelle en memoranda wat gratis afgelaai kan word en waarmee die werk hersien en vasgelê kan word. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder