Prent: Canva
Is jy in graad 5 en wonder jy wie is die drie susters op hierdie prent? In hierdie gratis oefenvraestel deur Eugene van der Westhuizen gaan jy kan lees oor die drie susters van Drie Susters in die Karoo. Die vraestel sal jou ook met nog meer stories en voorbeeldoefeninge vir jou Afrikaans Huistaal-eksamen hierdie kwartaal kan help voorberei. Voorspoed met die eksamen!

Kommentaar
Baie dankie vir die hulp. Ek is 'n afgetrede Afrikaansonderwyser en ek help my 2 kleinseuns.
Vir eksamen om te leer.
Goeiedag. Dankie vir jou navraag. LitNet publiseer heelwat oefenvraestelle en memoranda om skoolkinders met hul voorbereiding te help. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien watter vraestelle beskikbaar is, en klik telkens op die skakels om die artikels oop te maak en die vraestelle en memo's daarin, af te laai. Dit is alles gratis beskikbaar. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Vir my dogter in graad 5.
Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer heelwat vraestelle en memoranda wat gratis afgelaai kan word en waarmee die werk hersien en vasgelê kan word. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Dankie
Ek is op soek na vraestelle.

Meer inligting oor die vraestel in November.

Benodig hulp vir my dogter.