Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum

  • 34

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Wiskundige Geletterdheid.

Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.

  • 34

Kommentaar

  • Celest van Staden

    Hi there sorry for the English but I would like to know if you have any exame papers for year end Wiskundige Geletterdheid. , Afrikaans HL and English SL it is for my grand son he is in NHS and really needs help (he is in Afrikaans Class

    • Hallo! Dankie vir jou boodskap. Jy kan in die artikel op die skakels klik en dan laai die vraestel en die memo gratis in PDF-formaat af. Hier is ook 'n indeks van nog vraestelle en memo's wat jy op LitNet in die hande kan kry: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai dus daardeur en kyk watter inhoud kan help. Groete, die LitNet-redaksie

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks op LitNet waar al die vraestelle en memo's beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons beskik nie op die oomblik oor hulp rondom daardie taak waaroor jy navraag doen nie, maar kyk of hier ander inhoud is wat vir jou van waarde kan wees en kan help met jou voorbereiding. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, die LitNet-redaksie

    • Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Ons bied inhoud in Afrikaans, so gebruik gerus wat daar beskikbaar is vir oefendoeleindes. Gebruik dalk die vraestelle om voorbeeldsomme uit te werk en kyk na die memo's om jou antwoorde na te gaan. Maak 'n afspraak met jou onderwyser om te help verduidelik as jy sukkel. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Dis 'n goeie plan om jou werk te leer, of seker te maak dat jy die beginsels verstaan en dan 'n LitNet-vraestel uit te werk om jou toepassings te oefen, of seker te maak dat jy die werk verstaan. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is - dit is alles gratis: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Daar is ook memo's by elke vraestel waarmee jy jou antwoorde kan nasien. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Baie voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Daar is heelwat vraestelle op LitNet beskikbaar en dit kan help met eksamenvoorbereiding. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle waar alles op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik op die skakels om die vraestelle en memoranda gratis in PDF af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag! LitNet kan help. Ons bied baie gratis skolemateriaal en vraestelle wat leerders kan gebruik om hul werk te oefen, vas te lê en ook om vir die eksamens en toetsreekse voor te berei. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle en memoranda - gratis - beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat daar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Davene Daniels

    V𝐫𝐚𝐞𝐬𝐭𝐞𝐥𝐥𝐞 𝐯𝐢𝐫 𝐝𝐢𝐞 𝐯𝐨𝐥𝐠𝐞𝐧𝐝𝐞 𝐭𝐨𝐞𝐭𝐬𝐞.

    • Goeiedag en dankie vir jou navraag! Hier is 'n skakel na die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is alles gratis beskikbaar en dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die vraestelle en memo's in PDF af te laai. Voorspoed met die kwartaal se voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir die navraag. LitNet bied heelwat gratis oefenvraestelle ten opsigte van al die grade en vir die meeste vakke. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle waar alles op een plek beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top