Kommentaar

AD Keet (1888–1972)

Izak Grové 2026-07-28 Die vermelding na Kannemeyer se Geskiedenis van die Afrikaanse literatuur, Band een (nie twee nie) is in 'n sekere sin onvolledig en onkrities. Die skrywer van die artikel verwys nie na Kannemeyer se kritiek op die gedigte nie. Kannemeyer (1978:245-6) noe

Aan almal met harte

Cornelius Henn 2026-07-28 Beste Henning, ... sy naam was Silwervlerk ... Die prentjie wat ek met soveel vrymoedigheid daar geplak het kom eintlik met 'n etiket: Portret van Henri Groulx, ca. 1920. Parisian Studio, Lachine, Quebec. Bron: Library and Archives Canada (C-036255

Vervulling en roeping: die Israel van God

Hanno Visagie 2026-07-28 Cornelius, dankie — ek sit graag die gesprek voort in die gees van eerbied en Skrifgetrouheid. Jy het ’n duidelike, ryk uiteensetting gegee van die spanning tussen twee eerbare benaderings: die dispensasionele onderskeid tussen etniese Israel en die K

Aan almal met harte

Henning 2026-07-28 Beste Cornelius Henn Ek kon die foto van jou en jou wedvlugduif opspoor. http://www.henn.co.nz/ Ek is nog in trane, maar reageer mettertyd. Hartroerend.

Aan almal met harte

Cornelius Henn 2026-07-27 Beste Hanno, Baie dankie vir jou ryke en Bybels-gebalanseerde bydrae. Jy raak ’n spanning aan wat die kerk en die samelewing al eeue lank probeer navigeer: hoe om onwrikbaar vas te hou aan waarheid en geregtigheid, sonder om self in haat of bitterhe

Aan almal met harte

Cornelius Henn 2026-07-27 Hallo Henning, ek had 'n wedvlugduif wat so 'n wonderlike nalatenskap gelaat het - blommetjies reuk ... Maar, ek besef ek het iets om te leer. Jy en Dr Swathe bevraag dieselfde: ‘Die dood vries die lewensloop van ’n siel vir ewig in tyd op Aarde.â

Vervulling en roeping: die Israel van God

Cornelius Henn 2026-07-27 Hanno, dankie weereens. Jou herhaling van die dispensasionele raamwerk help my om te sien waar die klemverskil lê, maar dit spreek nog nie die spesifieke punte aan wat ek in my vorige kommentaar aan jou gemaak het nie, en oor hoe Paulus in Romeine 11

Vervulling en roeping: die Israel van God

Cornelius Henn 2026-07-27 Hallo Theo, dankie vir die verwysing na First Fruits of Zion en Joseph Shulam. Ek stem heeltemal saam. Ek ag die Jode / Israel as ’n volk en nie bloot as ’n godsdiens nie. Ek bely ook oor die jare heen op die werf dat Yeshua, Hashem is. Die

Vanwaar Van der Merwe? Van De Hoop!

Hennie vd Merwe 2026-07-27 Baie dankie vir hierdie bewusmaking, ek stem saam dit is tydig! Daar was so onlangs as 2010's 'n vd Merwe saamtrek by Backsberg in Simondium omdat dit nie by De Hoop kon gebeur nie. Ek hoor ook van een in Bredasdorp-omgewing 'n aantal jare gelede. Miskien

Vervulling en roeping: die Israel van God

Theo du Plessis 2026-07-27 Interessant dat jy nie die verplasingsideologie behandel nie, terwyl jy dit wel in jou stuk uitvoerig pleeg. Raadpleeg gerus First Fruits of Zion se uitgebreide versameling geskrifte hieroor asook die werk van onder meer Joseph Shulam en andere.

Graad 11: Afrikaans Huistaal-vraestel 1 en memorandum

Shandrey 2026-07-26 Baie interessante werk om meer uit te vind!

Marico se Mambas: Lees Piet Swanepoel se vertellings ter wille van die nostalgie

Ronel Geyer 2026-07-26 Waar kan ek 'n boek koop met kortverhale van Marico?

KI-miniseminaar: 77 + 33 = 100

Elbie Henning 2026-07-26 Netso!

Vanwaar die braaibroodjie?

Elsabe Brits 2026-07-25 Terloops, die storie dat Mrs Balls en/haar ouers drenkelinge was, is 'n mite. Haar ouers was van Engeland en sy is hier gebore.

ATKV-Crescendo Goud – Divas in Afrikaans: waar herinneringe weer begin sing

Leon Botes 2026-07-25 Baie dankie LitNet en Kolskoot Radio vir die voorreg om die terugvoer met julle te kon deel.

Wiskunde: Graad 10-vraestel en memorandum, tweede kwartaal

Zeldine Schreuder 2026-07-25 Ek wil vraestelle uitwerk om my te help en meer oefeninge te kry.

KI-miniseminaar: 77 + 33 = 100

Margaret Cordier-Biermann 2026-07-24 Eben, dankie hiervoor! Ek ken daardie nag. 'n Masjien kan die goeie benoem, barmhartigheid rangskik, die vorm van skuld nadoen. Maar dit kniel nie. Daar is geen nag waarin woorde bly hang en swaarder word nie. By 'n sterwende moeder worstel woorde to

Springmielies: wat weduwees weet

Jacques 2026-07-23 Die het my vasgetrek en toe laat val, Nini !

Uneasy grammar: Britain and South Africa – a critical reflection

Albert Grundlingh 2026-07-23 A thoughtful piece. But one also needs on a different level the seductive pull of empire for the white and black elite alike. Anglophilia knew no colour.

Vanwaar die braaibroodjie?

Lafras Verwey 2026-07-23 Die jongmense sing selfs liedere ter ere van die braaibroodjie: https://youtu.be/QrxAJ9bz9Tw?si=4S9Uf9eEMpqAbOm7

Parlementpraatjies deur Pieter Mulder: ’n resensie

Cochenille 2026-07-23 As ek tog maar net slim en verfynd was, dan het my gevoelens dalk nou seergekry. Helaas, helaas. Ongelukkig verander my gebrek intelligensie niks aan die sluheid van die politici nie. Die Vryheidsfront se bittereinders, as voorbeeld, kan mens in twee groe

Aan almal met harte

Henning 2026-07-23 Hier op die plaas is onlangs ’n ordentlike blouwildebees dood; so goed gemanierd dat selfs tydens sy ontbinding het hy nie gestink nie. Nee, ek kan eerlikwaar niks sleg van hom sê nie. ‘Die dood vries die lewensloop van ’n siel vir ewig in tyd o

Vanwaar die braaibroodjie?

Henning 2026-07-23 Ek is beveies die foto maak nie hond haaraf nie en wat vir 'n botterbulletjie wil sy broodjie besmeer hê, binne, buite of beide kante. Tsk. Me Ballas se blatjang, lig gesmeer kan nog vlieg, maar nie sonder tamatie nie. Hoe oorleef julle lotjie daar in di

Aan almal met harte

Hanno Visagie 2026-07-23 Beste Cornelius Eerstens: ek stem met jou dat die dooie nie ’n skild teen die waarheid is nie. Die Skrif self noem sonde en roep tot bekering; dit witwas nie vergrype nie en dit vergoed nie die pyn van slagoffers nie. Om monsters en hul nalatenskap by

Vervulling en roeping: die Israel van God

Hanno Visagie 2026-07-23 Beste Cornelius, Dankie — ek sit graag die gesprek voort, en ek doen dit in die gees wat jy self voorgehou het: eerbiedig, Skrifgetrou en prakties. Ek sal kort saamvat waar ek staan en dan ’n paar konkrete voorstelle gee oor hoe ons saam verder kan

Aan almal met harte

Cornelius Henn 2026-07-23 Dankie vir die kommentaar, Dr Swathe. Die sin staan. Die dood vries die lewensloop van ’n siel vir ewig in tyd op Aarde. Geen verdere dade. Geen herskrywing. Geen skoonwas. Dalk het sommige monsters, gemeet aan hul nalatenskap, nie eers ’n

Leatitia de Waal

Hannes Stander 2026-07-22 Dagsê Dr Swathe, baie dankie vir daardie gewaardeerde woorde. Ek is bevrees dat ek nie met Philip limeriek-gewys kan kompeteer nie. Om die perfekte limeriek te skryf, is eintlik vrek moeilik. Ek sukkel en skaaf soms vir dae met net vyf versreels! Baie da

Tindervlinder

Hannes Stander 2026-07-22 Hallo Juliette. Ek is bly die Weduwee Ans Viljee se doen en late het jou laat giggel. Ek dink het (hierdie een was die derde van drie gedigte) die arme mens nou genoeg getakel. Ons hoop dus almal dat sy en haar hings vele avonture en intense hatstog gedur

Uneasy grammar: Britain and South Africa – a critical reflection

DAVID WILLERS 2026-07-22 Peter Vale has given us a very accurate and original overview of the relationship between the UK and South Africa, both historically and from the perspective of today's reality. His article certainly sets the scene for a broader discussion on this vital t

Parlementpraatjies deur Pieter Mulder: ’n resensie

Turksvy()* 2026-07-22 @Cochenille, jou skuilnaam laat my met ’n tikkie heimwee terugdink aan die bleeksiel parasitiese dopluisies op my oupa se turksvyplante. Ek kan die verband inderdaad raaksien. Uit jou skrywe blyk dit egter dat jy ongelukkig nie oor dieselfde mate van

Koos Komiek: Aardverwarming

Henning 2026-07-22 Alles is iets, Koos, maar wat is 'n uitgewer?

Tindervlinder

Juliette Immelman 2026-07-22 Hannes, ek lag my klaar! Ans Viljee was toe geensins verleë en Jacob Pik de Kock se naam spreek broekdele... ek bedoel boekdele.

Vanwaar Van der Merwe? Van De Hoop!

Barend vd Merwe 2026-07-22 Dankie hiervoor. Dit is jammer ek word nou eers hiervan bewus. My pa was nogal lief vir die onderwerp van die van der Merwe-genealogie, en ek wens sommer ek kon hom die terrein gaan wys. Ongelukkig is hy al 8 jaar terug oorlede. Ek self is al die jare so

Three poems by Abigail George

René Van Rensburg 2026-07-22 WOW! This is sooo beautiful, I can relate to both.

Nolsie se lament

Dr PS Swathe 2026-07-22 Ai.

Leatitia de Waal

Dr PS Swathe 2026-07-22 Philip de Vos nommer 2. Lekke, my lalie.

Die volgende graf

Dr PS Swathe 2026-07-22 Was Pa nie maar net dors nie? Moes hy nou juis rooi koeldrank of oros drink? Ek sien geen aanduiding dat hy 'n drankprobleem gehad het nie. Maar mens kan seker een uit die duim suig, nè?

Vervulling en roeping: die Israel van God

Dr PS Swathe 2026-07-22 Hanno, is jy besig om AI te misbruik?

Aan almal met harte

Dr PS Swathe 2026-07-22 Die dood vries die lewensloop van ’n siel vir ewig in tyd op Aarde. HUH?

Vervulling en roeping: die Israel van God

Cornelius Henn 2026-07-22 Beste Hanno, Dankie vir jou kommentaar. Ek waardeer dat jy nie die spanning tussen die waarhede wil wegredeneer nie, en dat jy die etiese grens so skerp trek: teologie mag nooit ongeregtigheid of geweld regverdig nie. Hierin staan ons saam. Ek is
Top