Kommentaar

Van Bloedrivier tot 7 Oktober 2023: die gedagtegang van slagofferindentifikasie en morele toestemming in Afrikaner-Sionistiese narratiewe

Cornelius 2026-07-02 Karla, Ek sluit verder aan by jou ... Hier is die skakel wat jy kan gebruik: Bridges for Peace YouTube-kanaal (hoofkanaal): https://www.youtube.com/@bridgesforpeace Of die ouer formaat: https://www.youtube.com/user/bridgesforpeace1 Alterna

Van Bloedrivier tot 7 Oktober 2023: die gedagtegang van slagofferindentifikasie en morele toestemming in Afrikaner-Sionistiese narratiewe

Cornelius 2026-07-02 Karla, Dankie vir jou kommentaar. Dit straal ’n opregtheid uit wat ek waardeer. Ek dink jy tref ’n belangrike punt met die kompetisie van slagofferskap wat sosiale media vandag aanmoedig. Dis ’n werklikheid wat die gesprek dikwels bemoeilik.

In die mandjies van ons oë

Martin Labuschagne 2026-07-02 Dankie vir die mooi kommentaar!

Du Plessislaan 61

Amanda Sherrin 2026-07-02 Edna laat 'n my hier diep nadink oor die verskil tussen 'n huis en 'n ware tuiste. 'n Ware tuiste gaan oor veel meer as net die sigbare en uiterlike indrukke van 'n gebou, maar eerder vêr meer oor die mense wat dit bewoon, die blywende herinneringe wat

Van Bloedrivier tot 7 Oktober 2023: die gedagtegang van slagofferindentifikasie en morele toestemming in Afrikaner-Sionistiese narratiewe

Karla Spamer 2026-07-02 Jou opskrif is meer indrukwekkend as jou inhoud. Jy ken seker daai boek wat mense altyd van praat, hulle noem dit die Bybel. Ook bekend as God se boek. Oral waar God se boek ingesleep word, verval dinge vinnig in eindelose sirkelreadenasies en chaos. Som

Van Bloedrivier tot 7 Oktober 2023: die gedagtegang van slagofferindentifikasie en morele toestemming in Afrikaner-Sionistiese narratiewe

Cornelius Henn 2026-07-02 Luan, Dankie vir die kommentaar. Ilse Strauss se eensydige skryfstyl en emosionele toon (“die wêreld wil dit nie sien nie”) is vir my ’n duidelike illustrasie van die patroon van slagofferidentifikasie wat ek beskryf. Dit blyk baie duidelik u

In die mandjies van ons oë

Lizette 2026-07-02 Wonderlik saamgevat en beskrywend. Geluk, Martin, mens voel dit met die hoop dat liefde oorkom.

Van Bloedrivier tot 7 Oktober 2023: die gedagtegang van slagofferindentifikasie en morele toestemming in Afrikaner-Sionistiese narratiewe

Cornelius Henn 2026-07-02 Luan, Dankie vir jou kommentaar. Die historiese punt oor Jan Smuts en antisemitisme in vroeë Afrikanernasionalisme is relevant. Dit wys dat die verhouding tussen Afrikaner-identiteit en Sionisme nie vas of outomaties is nie. Ek stem saam. Die brief ha

Artificial intelligence is not coming for your job: It is asking whether there was ever any humanity left in it to begin with

Daniel Botha 2026-07-01 Thank you so much, David. You have cut to the inner essence of my thinking so beautifully. Bendithion! Daniel Botha

Namibia: The Cassinga Massacre and Picasso’s Guernica

Cornelius Henn 2026-07-01 David, thank you for this. It brought back a lot of memories - the way you linked Guernica to that Cassinga mural, and then those quiet personal stories at the end, really got to me. Thoughtful and generous writing. Much appreciated.

Wissen und glauben – en wie het vir God gemaak?

Henning 2026-07-01 Baie dankie vir 'n fenominale opstel, ek het heerlik hieraan gelees. Dit het my weer-eens opgeval dat 'n (relatief vroeë) selfdood (Titus Lucretius Carus) as negatief beleef word. Die bot het te vertelle: “Die oorsprong van die verhaal is hoofsaaklik

Van Bloedrivier tot 7 Oktober 2023: die gedagtegang van slagofferindentifikasie en morele toestemming in Afrikaner-Sionistiese narratiewe

Luan Staphorst 2026-07-01 Ek is jammer om so kru te antwoord, maar watse bewyse op dees aarde is daar vir die volgende stelling: "Ilse Strauss is ’n duidelike voorbeeld van iemand wat hierdie parallel trek. Haar emosionele belegging in die Israeliese slagoffers word gevoed deur

Die blou huis deur Erika Murray-Theron: ’n onderhoud

Micky Bademhorst 2026-07-01 Goeie nuus! Lekker gelees aan die onderhoud en wat 'n oulike lokfilm.

Namibia: The Cassinga Massacre and Picasso’s Guernica

Anthony Akerman 2026-07-01 Hi David, I'm sure we met at Franschhoek in 2017 and that we have a mutual friend in Tony Peake. Somewhere on the Border was published by Wits University Press in 2012 after the play had been revived for the National Arts Festival. So bookshops ought to

Namibia: The Cassinga Massacre and Picasso’s Guernica

DAVID WILLERS 2026-06-30 Where can I get a copy of the script, Anthony?

"Moenie bly ná die eerste klap nie"

Cornelius Henn 2026-06-30 https://music.youtube.com/playlist?list=PLNJRVmvjOAmc&si=Hq7vat1aP4kLsApq

"Moenie bly ná die eerste klap nie"

Cornelius Henn 2026-06-30 Leona Ek het jou stuk gelees. Dit het my lank bygebly. Nie omdat dit dramaties is nie, maar omdat dit eerlik is. Ek het gedink aan iemand wat pas uit ’n motorongeluk klim - olie op die hande, glas in die hare, ore wat nog tuit. Op daardie oomblik het

Finding the writer where the stories begin

Leana Lategan 2026-06-30 I simply adore all the work done by Linda Rode, she is a gem in the Afrikaans literature. Thank you so much for this endearing and excellent piece about her.

Solidariteit en AfriForum Afrikaanse Onderwysberaad: ’n beraad wat uitsluit?

Melanie Buys 2026-06-29 Die Toekomsberaad vir Afrikaanse onderwys was oop vir enige een om by te woon, Danie. Uiteenlopende organisasies, skoolleiers, politieke partye, gemeenskapsforums - met gehalte onderwys as gemene doel - het die beraad bygewoon en waardevolle insette ge

Solidariteit en AfriForum Afrikaanse Onderwysberaad: ’n beraad wat uitsluit?

Alana Bailey 2026-06-29 Dis duidelik dat die skrywer nie die beraad (wat deur Solidariteit se Skoleondersteuningsentrum aangebied is en deur Solidariteit en AfriForum geborg is) bygewoon het nie en nou op grond van hoorsê gevolgtrekkings maak. In die eerste plek was die fokus j

Tyd is kosbaar

Johannes Boshoff 2026-06-28 Presies. So aanmatigend.

Die liefde vir Jesus

Annelize Steyn 2026-06-27 Hallo julle tweetjies Julle fight hier op 'n page waar die opskrif is 'Die liefde vir Jesus'. Dit gaan nie oor wie dien God noodwendig 'reg' nie. Dit gaan oor het jy God regtig lief met jou hele hart en siel en verstand. Ek dink as God na ons ky

Heil die Leser! Hannes Visser in die kollig

Kobus Grobler 2026-06-27 Interessante agtergrond. Sterkte met jou skryfwerk, Hannes.

Gyrfalcon

Karsten 2026-06-26 You have a way of giving life to creatures, which is really special. Keep writing.

Wyngaard Weekliks: Bafana-prestasie sorg vir ’n welkome ubuntu-oomblik

Gegradueerde 2026-06-26 Ek wil nie 'n pretbederwer wees nie. Hou egter in gedagte dat hierdie jaar die eerste keer is dat dat daar om 'n plek om die 32 plekke meegeding word en dat die reeks tot 64 spanne uitgebrei is. So Bafana is eintlik nou eers in die toernooi, ook maar net-

Namibia: The Cassinga Massacre and Picasso’s Guernica

Anthony Akerman 2026-06-26 It was seeing photographs of the mass grave at Cassinga when I visited the International Defence and Aid Fund in London that planted the seed for me to write, a few years later, my play Somewhere on the Border.

Heil die Leser! Hannes Visser in die kollig

prcascione@gmail.com 2026-06-26 Baie interessante onderhoud! Dankie Nini Bennet-Moll en Hannes Visser.

Wat is ’n huis? by Vrystaat Kunstefees 2026: ’n onderhoud met Anthony Dalton

Hannes 2026-06-26 Ek het lanklaas kuns gesien wat my so move soos hierdie! Eenvoudig BRILJANT!

Graad 6: Wiskundevraestel en memorandum, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2026-06-26 Hallo. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is 'n lys van vraestelle en memo's en dis ingedeel volgens graad en vakgebied. K

Wiskunde: Graad 9, kwartaal 2, vraestel en memorandum

Naomi Meyer 2026-06-26 Hallo. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is 'n lys van vraestelle en memo's en dis ingedeel volgens graad en vakgebied. K

Wiskunde: Graad 9-vraestel en memorandum, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2026-06-26 Hallo. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is 'n lys van vraestelle en memo's en dis ingedeel volgens graad en vakgebied. K

Lewenswetenskappe: Graad 10-vraestel en memorandum, eerste kwartaal

Naomi Meyer 2026-06-26 Hallo. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is 'n lys van vraestelle en memo's en dis ingedeel volgens graad en vakgebied. K

Graad 7: SW (Geografie en Geskiedenis), vraestel en memorandum

Naomi Meyer 2026-06-26 Hallo. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is 'n lys van vraestelle en memo's en dis ingedeel volgens graad en vakgebied. K

Natuurwetenskappe: Graad 9-vraestel en memorandum, eerste en tweede kwartaal

Naomi Meyer 2026-06-26 Hallo. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is 'n lys van vraestelle en memo's en dis ingedeel volgens graad en vakgebied. K

Wiskunde: Graad 5-vraestel en memorandum, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2026-06-26 Hallo. Dankie vir jou navraag. Jy kan vraestelle uitwerk om jou met jou voorbereiding te help. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is 'n lys van vr

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Naomi Meyer 2026-06-26 Hallo. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is 'n lys van vraestelle en memo's en dis ingedeel volgens graad en vakgebied. K

Afrikaans Huistaal: Graad 8-vraestel en memorandum, eerste en tweede kwartaal

Naomi Meyer 2026-06-26 Hallo. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is 'n lys van vraestelle en memo's en dis ingedeel volgens graad en vakgebied. K

Graad 11: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 2 en memorandum

Naomi Meyer 2026-06-26 Hallo! Dankie vir jou navraag. Jy is op die regte plek om jou met voorbereiding te help - sommer reeds die artikel waar jy is. Kyk na my beskrywing van hoe jy die vraestelle in die hande kan kry, as ek vertel van die indeks van vraestelle. Hier is 'n skak

Wiskunde: Graad 8-vraestel en memorandum, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2026-06-26 Hallo. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is 'n lys van vraestelle en memo's en dis ingedeel volgens graad en vakgebied. K

Wiskunde: Graad 8, kwartaal 2, toets en memorandum

Top