Kommentaar

Graad 10: Afrikaans Huistaal-vraestel en memorandum, vierde kwartaal

Sherwin Baron 2026-05-31 Om meer punte te kry.

Of all things, we need hope by Sally Cranswick: A reader’s impression

Paige 2026-05-31 Great review of a fantastic novel.

Afrikaans Huistaal: Graad 11, kwartaal 2, hersieningsvraestel en memo

Gaymelyn adams 2026-05-31 Ek soek hersieningswerk.

Afrikaans Huistaal: Graad 11, kwartaal 2, hersieningsvraestel en memo

Gaymelyn adams 2026-05-31 Ek wil ou takies uitwerk en ek hoop julle kan my help.

Afrikaans Huistaal: Graad 7-vraestelle en memoranda, eerste en tweede kwartaal

Priscilla Du plooy 2026-05-31 Baie dankie. Dit help my baie.

Danny Titus-gedenklesing: Konstitusionele Hof-regter tree in die bres vir Afrikaans as onderrigtaal

Raed-na-Gael 2026-05-31 Die regter praat in sy private hoedanigheid. Watter impak, soos tereg gewonder, sal dit hê, indien enige? Dis nie net die wit Afrikaner wat benadeel word nie, maar ook die oorgrote bruin Afrkaanssprekers op alle vlakke. Die huidige bewindhebbers maak ge

Graad 8: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

Theanay 2026-05-31 Will begin leer om beter te word.

Wiskunde: graad 9-vraestel en memorandum, eerste kwartaal

J vd Watt 2026-05-30 Wiskunde graad 9-vraestelle en memoranda. Eerste en tweede kwartaal.

Graad 7: Afrikaans Huistaal, Junie, oefenvraestel 2

Nakisha 2026-05-30 Ek soek dit om te leer!

Wenner van die Sandy Schoemanprys: Die fluistertaal van blomme

Hannes Stander 2026-05-29 Briljant en aangrypend. Jou ma se (verlore) woorde wat "soos trekvoëls in wye plate deur die lug trek" en die "wit gladiolus wat oopgemaak het, 'Wit soos ’n gebed.'" Jou skrywe gryp mens aan die hart. Welgedaan, Nanette.

Duistering

Hannes Stander 2026-05-29 Boeiend. Die stowwerig-noir dieptes waar die verteller hom bevind, beskryf 'n treffend-duister atmosfeer en situasie waarin hy hom bevind, 'n vroeë 1990's-Vlakplaas era waar die waarheid dikwels vreemder was as fiksie.

Dans met die malmokkie

Hannes Stander 2026-05-29 Humor is goed ingespan om die spanningslyn te breek. Ek het dit geniet.

Graad 5: Wiskunde-vraestel en memo, tweede kwartaal

Esme Pienaar 2026-05-29 Ek soek vraestelle.

Hobie 16 Katamaran

Adèle 2026-05-29 Lief dit! Voel sommer die son op my gesig

Joe Mynhardt laat stories leef

Theresa Diedericks 2026-05-29 Dit is nie my leesgenre nie, maar 'n groot handeklap vir Joe Mynhardt. Wat 'n wonderlike bedryf. Ek is lees verslaaf en sal heeldag lees as ek kon. Ongelukkig klim werk en dies meer in mens se dag in. Om met boeke te werk, moet wonderlik wees. Geluk!

Afrikaans Huistaal: Graad 10-vraestel en memorandum, tweede kwartaal

Lana-Claire Shekyls 2026-05-29 'n Graad 10 wat ou vraestelle soek.

Apartheid: Britain's bastard child deur Hélène Opperman Lewis: ’n resensie deur Martie Meiring

Helene Lewis 2026-05-28 Dis nie ‘n geweer wat die kind vashou nie! Dis ‘n fluit!

Graad 8: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

Leonice 2026-05-28 Ek wil graag my kind voorberei vir haar Junie-eksamen.

Nuut by Protea: Die reis deur SD Fourie

Ina Van Tonder 2026-05-27 Wil asseblief die boek bestel.

Graad 12: Onderwêreld deur Fanie Viljoen – opsomming en analise

eston minnaar 2026-05-27 Die boek is baie mooi.

Graad 12: Onderwêreld deur Fanie Viljoen – opsomming en analise

eston minnaar 2026-05-27 Ek wil leer oor Onderwêreld.

Graad 8: Natuurwetenskappe-vraestel en memorandum, eerste en tweede kwartaal

Shanteliq 2026-05-27 Hi, ek wil net oefen vir my NW-vraestel; so ek soek vir 'n toets vir graad 8, kwartaal 2, asb.

Graad 8: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, eerste kwartaal

Tiffany 2026-05-27 Afrikaans, Vraestel 1.

Persverklaring: PEN Afrikaans nooi skrywers na aanlyn sessies met uitgewers

Cecilia 2026-05-27 Ek sal graag die sessies wil bywoon.

Athol Fugard se besondere verhouding met Afrikaans: persoonlik en eiesoortig

Ilse Muller 2026-05-27 Uitstekende artikel. Keuris is nuut heraangestel by ons Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap by Unisa as: "Professor Extraordinarius, as well as a Research Fellow in the department".

Wiskunde: Graad 10-vraestel en memorandum, tweede kwartaal

chanmari 2026-05-27 Algebraïese uitdrukkings, eksponente, getalpatrone, vergelykings en ongelykhede, trigonometrie, meetkunde, analitiese meetkunde.

LitNet is 25

Kelinke De villiers 2026-05-26 Help my met my toetse!

Graad 6: Afrikaans Huistaal – Junie-hersieningsvraestelle en memorandums

Helani Wessels 2026-05-26 Op soek na Junie-eksamen se Afrikaans departementele vraestelle vir graad 6.

Elders gesien: Annelie Botes het stories en mense geken

Gwen 2026-05-23 Annelie, ek het Tabernakel nou klaar gelees, met lag en hartseer. Ek het dit so geniet, jy nooi mens binne in jou storie in. Ek sal so graag Tabernakel wil be sit, maar is nêrens te vinde nie, ook nêrens te koop nie. Ek sal hierdie boek weer en weer kan

Bybel in Kaaps: Psalm 7

Sakkie de Beer 2026-05-23 Dit is pragtig. Ons verlede van apartheid het ons weerhou daarvan om hierdie mense te leer ken. Ek het onlangs vriende geword met 'n bruin man. Wonderlike gelowige en opregte mens.

Graad 8: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

Melanie Mostert 2026-05-23 Wiskunde en Geskiedenis.

Graad 8: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

Melanie Mostert 2026-05-23 Baie dankie, waardeer baie.

Book review: The director by Daniel Kehlmann

susara berkhout 2026-05-23 Dankie vir 'n wel oorwoë resensie oor hierdie boek. U fokus op die leegheid (vacuousness) en clichéd aard van die teks het my egter herinner aan Hannah Arendt se boek 'The Banality of Evil' wat sy geskryf het na aanleiding van die verhoor van Eichmann.

Spienekelientjies, saamgestel deur Antjie Krog: ’n resensie

Magda Laurens 2026-05-23 Ag, Antjie Krog is net my hero. Ek sit in my bed en lees en skryf "Die drie eendjies" neer. Ek gaan dit vir my Europese kleindogter leer wat een persent Afrikaans kan praat. Ek het met ons vakansie vir haar die liedjie "Suikerbossie ek wil jou hê", gelee

Pasverskyn: Voëlsafari-aktiwiteitsboek deur Heléne Booyens en Hélène Loon

Charlotte 2026-05-22 Dit lyk prettig. My kleinkinders kan so baie leer!

History in the classroom: Why CAPS must look beyond ideology

Jessica 2026-05-22 A politically charged curriculum, indeed, given the historical fact that the ANC's pre-apartheid top leadership comprised dedicated communists almost entirely. Needless to say, these self-proclaimed "democrats" were hell-bent on establishing a local coll
Top