Kommentaar

Graad 11: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 2 en memorandum

Lorencia 2026-06-21 Hi, ek is graad 11 en ek soek ou vraestelle vir die Junie-eksamen: kaarte, planne en metings.

Blinde offer

Johannes Boshoff 2026-06-20 Die Suiderkruis sal jou in die regte rigting wys. Offerandes is selde vergeefs.

Treur

Johannes Boshoff 2026-06-20 Die groot lê in klein gebare.

The Saturday birds – a memoir-essay in answer to Edgar Allan Poe

DR H BARNARD 2026-06-19 Aangrypend geskryf! Dit voel byna of jy knus ingetrek word in die skrywer se verhouding met Bossie. Daar wag vir elkeen 'n heerlike plesierigheid aan die einde van die stuk.

Nog ’n jaar, nog ’n plan: Kan die nuwe waterinfrastruktuurplan vir 2026/27 werk?

Johann Tempelhoff 2026-06-19 Die befondsing van 'n water-infrastruktuursagentskap (WIA) is reeds in 2007 vir die eerste keer in 'n kompakte formaat deur die DWS voorgestel. In baie opsigte het die uitbou van WIA-aktiwiteite egter agterweě gebly. Deels was dit vir verantwoordelik om

The Saturday birds – a memoir-essay in answer to Edgar Allan Poe

gerardscholtz@gmail.com 2026-06-18 What a fragile story.

Persverklaring: RSG Radioteater se Die potplant, ’n kabaret, op Donderdag 18 Junie

Charmaine Smith 2026-06-18 Jy gaan van krag na krag, Karli!

Graad 6: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal

Livé Kruger 2026-06-18 Dankie, ek waardeer dit!

Springmielies: ’n Reliek vir my verlore verhemelte

Henning 2026-06-18 Ek lees deesdae van iets soos 'n ‘knussie’ (!) en ek wil nie juis weet wat dit issie, maar dié storie het my behoorlik laat kriewel (van ongemak) en halfpad moes ek my eie knersplaatjie gou-gou posisioneer of moontlik self 'n voortand verloor. [Ek is

My spies is jou plesier

Brand Doubell 2026-06-18 Die negatiewe kommentaar is vir my sooo snaaks. Die tannie wat sê haar dogter van 30+ ken nie so 'n woord nie. Dan is sy nie in n verhouding nie, of nie met 'n man nie. Afrikaners se onvermoë om oor seks te praat, het al gelei tot baie slegte gebeure: V

Wiskunde: Graad 8-vraestel en memorandum, tweede kwartaal

Chloe Harbour 2026-06-18 Wiskunde, graad 8, vraestel 2.

As die wind so huil

Johan van der Merwe 2026-06-18 Dankie, Salome.

As die wind so huil

Johan van der Merwe 2026-06-18 Baie dankie, Jaques.

Die reus uit die bos deur Piet van Rooyen: ’n lesersindruk

Emma Kirchner 2026-06-18 Du Pisani se lesersindruk is soos gewoonlik baie filosofies en insiggewend, ook as dit saam met die indrukke van Nicoline Woest en Joan Hambidge gelees word. Du Pisani, as kenner van Van Rooyen se oeuvre, voer uitvoerig aan waarom daar hoegenaamd nie rass

The Saturday birds – a memoir-essay in answer to Edgar Allan Poe

Jou maatjie van Queanbeyan 💐 2026-06-18 So pragtig beskryf. Nog n onsigbare draadjie wat ons 2 bind. My liefde vir “Maggie’s”. Bossie gaan jou in die volgende broeiseisoen met haar kroos.

Graad 10 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books

Mbali 2026-06-17 Ek wil graag Afrikaans saam met julle leer want dit is my beste vak en ek het ook vraestel 2 sleg gedoen; ek wil beter doen in vraestel 1.

My spies is jou plesier

David 2026-06-17 I always maintained size matters! A lot of metric food for thought in this excellent study.

Wiskunde: Graad 8-vraestel en memorandum, tweede kwartaal

Rioney September 2026-06-17 Vraestelle om voor te berei.

Innovative curriculum design for sustainable development: Whole Brain®-based Coding and Robotics curriculum

Petrus Zietsman 2026-06-17 Ek het dit terdeë geniet om hierdie artikel te lees. Die idee om ’n Helebrein-gebaseerde benadering te gebruik om Kodering en Robotika vir Graad 4-leerders te onderrig, is absoluut skitterend. Kodering word dikwels as ’n abstrakte, suiwer tegniese v

Die verskil tussen godsdiens en spiritualiteit

Tokkie 2026-06-17 Ek resoneer en wil graag saam jam.

Tsietsi Mashinini: Elusive hero of Soweto on Youth Day 2026 – a sociopolitical and biographical analysis

Waldemar Gouws 2026-06-17 In West Africa during the early days of his exile, Tsietsi Mashinini, as guest of honour at a dinner, was served (as delicacy) the hand of a (western lowland?) gorilla. He politely declined the hand. My admiration for him increased exponentially after hea

Weg

Christiaan Eybers 2026-06-17 Absoluut uitmuntend!!

Die tafel in die hoek

Christiaan Eybers 2026-06-17 Fenominale skryfstuk! Sien uit na nog!

Persverklaring: RSG Radioteater se Die potplant, ’n kabaret, op Donderdag 18 Junie

Marelise van der Merwe 2026-06-17 Kan nie wag vir die uitsending nie!

My spies is jou plesier

Sandra Pretorius 2026-06-17 Ek hou van die woord piel. Dit lê lekker op die tong.

Wat is ’n huis? by Vrystaat Kunstefees 2026: ’n onderhoud met Anthony Dalton

Norman Venter 2026-06-17 Ek het groot geword saam met Anthony en laaaaang krokodiltrane gehuil toe hy uit sy kassie uitklim... Ons was saam op skool en kerk. Ek het gesien hoe hy blom van uiterste dark spaces tot waar hy vandag is. Ek kan waarlik sê dat hy 'n inspirasie is vir m

Kaaps. Woriboek – Woordeboek – Dictionary onder leiding van Quentin Williams: ’n lesersindruk

Luan Staphorst 2026-06-17 Dis jammer dat die skrywer die "problematiek [probeer] uiteen ... sit" sonder om bestaande navorsing en besinnings oor die saak te raadpleeg of mee om te gaan. Die "skeuring" tussen Afrikaans en Kaaps - wat die skrywer blyk onkrities te aanvaar deur klakk

Wiskunde: Graad 8, kwartaal 2, toets en memorandum

Salome 2026-06-16 Om kinders te help.

Abdullah Ibrahim, jazzikoon van internasionale statuur

Hanno Visagie 2026-06-16 Sy geboortenaam was Adolph Johannes Brand. Hy het vroeër in sy loopbaan bekend gestaan onder die verhoognaam Dollar Brand. Nadat hy hom in 1968 tot die Islam bekeer het, het hy sy naam amptelik na Abdullah Ibrahim verander.

Wiskunde: Graad 8-vraestel en memorandum, tweede kwartaal

Corné Tobias 2026-06-16 Vir skoolwerk.

The boy and the whale shark by Cayla Lewis: a review

Sarie Müller 2026-06-16 Wat 'n fantastiese resensie. Gaan definitief die boek lees - hoop hy is op Kindle - en dit daarna moontlik vir my kleindogter in Engeland koop. Dankie, Etricia!

Graad 11: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 2 en memorandum

Ciara Pietersen 2026-06-16 Graad 11, kwartaal 2 se toets en memo.

Artificial intelligence is not coming for your job: It is asking whether there was ever any humanity left in it to begin with

David 2026-06-16 First rate essay. Hats off as they say. And from where I sit in Wales, absolutely accurate. People are running scared of job insecurity which they blame on AI - but saner voices are pointing to the benefits of smoother office running and more time for pla

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: ’n Filosofiese oorweging van intelligensiesimulasie (IS) – Luc Ferry se IA, Grand remplacement ou complémentarité?

Raed-na-Gael 2026-06-16 Haal die oogplappe af en kyk wat daar aangaan! Die droom van die "versnellers" in Silicon Valley darem. Nou die anderdag 'n doku-program gesit en kyk na die "aflwering" (ala 60/60) van dwelms aan baie van die einste lot. Die versugting om 'n zombie van j

Klugspel

Sanette Scheepers 2026-06-16 Mooi saamgevat, dankie Johannes. Gebrek aan beheer, bring sy eie dans, verander die ritme as 't ware.

Golwend vry

Sanette Scheepers 2026-06-16 Dankie vir jou unieke insig, Johannes.

Katalogus van huisgode

Hannes Stander 2026-06-15 Pragtig en aangrypend, Pieter. Jy het my in vorige skrywes met nuwe oë na jou geliefde Boesmanland laat kyk. Met "Katalogus van huisgode" wys jy weer dat jy 'n bobaas-woordkunstenaar is.
Top