Desktop-digter

  • 0

Foto: Canva

Desktop-digter

’n Lewe ongeleef
pruttend
op ’n skitterblink sleutelbord:
Woolworths-woorde
keurig verpak
in ’n Shoprite-sak

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top