Kommentaar

Boekresensie: De Vette Mossel deur Niël du Bois

MeV Jerome Naude 2026-06-15 Wat is die prys van die boek en is hy beskikbaar.

Wat is ’n huis? by Vrystaat Kunstefees 2026: ’n onderhoud met Anthony Dalton

Jacobus Swart 2026-06-15 'n Belangrike artikel. Anthony se selfportret meesterlik.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Elsie Oosthuizen 2026-06-14 Hi. Soek kunsvraestelle vir graad 8.

Dear Athol

Marietjie 2026-06-14 Buite woorde om aangrypend.

Elders gesien: Aan die begin van Facebook was ek nogal op ’n seepkis.

Greta B 2026-06-14 Gelukkig word ek dit gespaar, want ek luister glad nie na RSG nie. Hoofsaaklik omdat hulle, nes alle plaaslike radiostasies, Suid-Afrika se beste bands ignoreer terwyl hulle talentlose amusias heeltemal te veel blootstelling gee.

As die wind so huil

Salome Borngraber 2026-06-14 Well done! I can relate.

Op soek na Heinz Konsalik

Leon Keyter 2026-06-14 Ek is opsoek na die boeke wat Konsalik onder sy alais Henry Phalin (of so iets) geskryf het. Ek dink daar is 3 of 4 van hulle.

Elders gesien: Aan die begin van Facebook was ek nogal op ’n seepkis.

louiseswanepoel 2026-06-13 Dankie, Wilna. Voel presies so.

Lewenswetenskappe: Graad 10-vraestel en memorandum, eerste kwartaal

Denzel Motlatsi 2026-06-13 Goeienaand, ek is dringend op soek na graad 10 se tweede kwartaal Lewenswetenskap-vraestel, antwoorde en memo, asb. Dis vir Woensdag se toets, groot asseblief.

Dans met die malmokkie

Leverne Mountany 2026-06-13 Baie dankie, Nandia!

Elders gesien: Aan die begin van Facebook was ek nogal op ’n seepkis.

Antoinette 2026-06-13 Ek stem saam met Wilna. Gesels eerder met iemand wat iets interessants en wetenswaardig gedoen het of bereik het. Daar is so baie sulke mense.

Pasverskyn: Die oorkant deur Annemarié van Niekerk

Elsa Smit 2026-06-13 Hoe gemaak om resensies van "Binnerym van bloed" deur Antjie Krog te bekom?

Katalogus van huisgode

Edwin Hees 2026-06-13 Wonderful - a joy to read. One of the finest poems to appear on this site for a very long time, I think. I wish I could pinpoint what exactly is so touching about it.

Persverklaring: Reinet Nagtegaal-teksprys 2026 – wenners bekend

Marietjie Steenkamp 2026-06-13 Baie geluk, fantasties!

Wat is ’n huis? by Vrystaat Kunstefees 2026: ’n onderhoud met Anthony Dalton

Frederick 2026-06-12 En dís waarom ’n kunswerk van jou eenvoudig op my bundel se omslag móés wees, liewe Anthony!

Elders gesien: Aan die begin van Facebook was ek nogal op ’n seepkis.

Julio Agrella 2026-06-12 Amen! Ek lees nie die snert nie en die persoon pla my dus nie, maar Wilna se vraag is en bly relevant. Dalk is sulke gesprekke bloot klikaas strooi.

Van Gogh se oor en kaal gaste

Philip Nolte 2026-06-12 Baie goed en baie mooi geskryf. Ek hou van: "Die ligrooi haartjies op haar vel het haar laat gloei soos 'n hemelvaart." Dit is treffend!

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: ’n Filosofiese oorweging van intelligensiesimulasie (IS) – Luc Ferry se IA, Grand remplacement ou complémentarité?

Cornelius Henn 2026-06-12 Johann, dankie vir die stuk. Dit het my laat dink hoe intelligensiesimulasie nie net ’n tegnologiese kwessie is nie, maar ook ’n politieke en volksvraagstuk. Die tegnologie blyk tegelyk kragtige instrument en ernstige bedreiging te wees. Aan di

Dear Athol

Charles J Fourie 2026-06-12 Lovely. Thanks for sharing, Paula.

’n Ope brief oor artikel 235, Orania, Strydenburg, Rehoboth en die toekoms van die Afrikaner, as ’n gesprek onder toegewyde Afrikaners

Cornelius Henn 2026-06-12 Dankie vir jou kommentaar, Karla. Ek waardeer dat jy die moeite gedoen het om te reageer. Laat ek die verbande kortliks verduidelik: Rehoboth word nie as ’n Suid-Afrikaanse voorbeeld gebruik nie. Dit dien as ’n historiese voorbeeld van ’n klei

Klugspel

Johannes Boshoff 2026-06-11 Loki en sy truuks - ons mense leer om ons eie dans te dans.

Golwend vry

Johannes Boshoff 2026-06-11 Gideon Joubert het in Die Groot Gedagte geskryf van die mens se beroering deur die see, skulpe optel, jut langs die water vir allerlei wat uitspoel - dis asof die mens 'n onlosmaaklike band met die see het, wat nie sondermeer verduidelik kan word nie. Hy

Waterman deur Herman Wasserman: ’n resensie

Rina Cascione 2026-06-11 Baie dankie vir hierdie inspirerende resensie. Wil graag hierdie bundel aankoop.

As die wind so huil

Jacques Wessels 2026-06-11 Die gedig bind die wind wat soos ongeluk om die hoeke van 'n huis druk en dis pragtig. DANKIE. KOM ONS GESELS & LEER. In my lees was die laaste vers losstaande laat hom weg.

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: ’n videogesprek oor Afrikanerman deur Mart-Marié Uys

Raed-na-Gael 2026-06-11 Dis miskien wyd van oorspronklike onderwerp af, maar Karla'tjie het 'n kommentaartjie nodig. Ander moet hul tog nie laat meesleur deur Karla'tjie nie. Plaas dat sy Hanno se raad volg. Miskien moet sy, Karla’tjie, haar oë inwaarts die rig. Die negatiewe

Uit die argief: 7 gedigte deur Hennie Aucamp

Tersia Fourie 2026-06-11 Ek is op soek na die gedig "Die reënboogkinders".

’n Ope brief oor artikel 235, Orania, Strydenburg, Rehoboth en die toekoms van die Afrikaner, as ’n gesprek onder toegewyde Afrikaners

Karla Spamer 2026-06-11 Ek sukkel om die verbande te verstaan tussen die genoemde dinge. Byvoorbeeld, Rehoboth is in Namibië, 'n land met ander wette as Suid-Afrika. Namibië het nie iets soortgelyk aan artikel 235 nie. En hoekom Strydenburg? Wat het Strydenburg met die saak te

Wiskunde: Graad 5-vraestel en memorandum, tweede kwartaal

Ava 2026-06-10 Ek wil graag verbeter in my skoolwiskunde.

Natuurwetenskappe: Graad 9-vraestel en memorandum, eerste en tweede kwartaal

shanaaz herman 2026-06-10 Goeiemôre, ek het vraestelle nodig vir my kind om te leer, asb.

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: ’n videogesprek oor Afrikanerman deur Mart-Marié Uys

Karla Spamer 2026-06-10 Tineke ja, daar waar God betrokke is, daar is dit twis, onmin, drama, onverdraagsaamheid en liefdeloosheid. Ek het nog nooit in my lewe gesien dat geloof in God enige probleem oplos nie. Inteendeel God en die kerk veroorsaak net klomp onoplosbare probleme

Wiskunde: Graad 9, kwartaal 2, vraestel en memorandum

Deonise Pieters 2026-06-09 Ek wil graag graad 9 Wiskunde-werk vir kwartaal 2 kry.

Die reus uit die bos deur Piet van Rooyen: ’n lesersindruk

Piet van Rooyen 2026-06-09 Iets oor die Uitgewer: Imprimatur publiseer akademiese, vakkundige en populêr-wetenskaplike boeke in Afrikaans, asook Afrikaanse literêre werk van hoë gehalte. 082 655 2073 redaksie@imprimatur.co.za Snymanweg 31, Brummeria, Pretoria

Graad 6: Wiskundevraestel en memorandum, tweede kwartaal

Marieta 2026-06-09 Stuur asb graad 6, tweede kwartaal, Wiskunde-vraestel.
Top