
Foto deur Nicole Rose van Pixabay
Beste redakteur
Weens verswakte sig moet ek noodgedwonge begin om van my boekery ontslae te raak. Een so ’n boek, waarvan wat ek nie graag lukraak ontslae wil raak nie, is die volgende, indien iemand sou belangstel: JH de Klerk, Sterrekundewoordeboek / Dictionary of Astronomy, Potchefstroom, 1990 (eerste uitgawe). Geteken deur die redakteur.
Heidi Morgan
*
Redaksionele nota. Mense wat sou belangstel om hierdie boek oor te neem, kan ’n e-pos stuur aan izak@litnet.co.za.
Die opskrif moet asseblief wees: Sterrekundewoordeboek.
Meld asseblief jou naam, van en die dorp waar jy bly.
’n Kort motivering sou ook verwelkom word.

