Kommentaar
Persverklaring: Nanette van Rooyen wen die Sandy Schoeman-prys
Joan Hambidge 2026-04-03 Hartlik geluk!
André du Toit (1938–2026): ’n Filosoof tussen geskiedenis en gewete
Albert Grundlingh 2026-04-03 Uitstekende beskrywing.
Skeppende KI se uitdagings en oplossings vir akademiese vaktydskrifte
Pieter GR de Villiers 2026-04-02 Baie dankie - waardevolle en ingeligte artikel.
Is John Steenhuisen South Africa’s next “Kortbroek”?
De Wet du Plessis 2026-04-02 I will call Steenhuizen Sonder Broek!
America and Israel could have lived with a nuclear-armed Iran
Waldemar Gouws 2026-04-02 Ek wonder of dit nie dalk 'n denkglips is om in paragraaf 2 die aanname te maak dat "launching a nuclear weapon would yield unacceptable consequences for Tehran" plus effens verder die gedagte dat "... the survival of the regime is the one thing the mulla
Is ons in ons moer in met KI?
zimerovertover 2026-04-02 Some really interesting points you have written. Assisted me a lot, just what I was looking for :D.
André du Toit (1938–2026): ’n Filosoof tussen geskiedenis en gewete
Joan Hambidge 2026-04-02 Ongelooflike filosoof en mens. By UCT saam met hom op nagraadse komitees gedien en altyd so bewus van sy helder denke. Iemand wat onmiddellik 'n probleem kon oplos. Slim, belese met 'n sin vir humor. Baie geleer by hom oa oor Nozick. Dankie vir hierdie so
Wanneer is om te lewe meer angswekkend as die dood?
Henning 2026-04-02 Dankie, dr Swathe. In ‘n stadium was ek ingeteken op Exit International se handboek (https://www.peacefulpillhandbook.com/store/product/essentials-print-26/) wat praktiese wenke vir ‘n waardige selfdood bevat. Volgens Exit gebruik 90% van hulle
Wanneer is om te lewe meer angswekkend as die dood?
Dr PS Swathe 2026-04-01 Henning, wat jy sê maak absoluut sin. Ek wil ook nie 'n cabbage in 'n nappy word nie en voorsien my einde soortgelyk aan die van Von Memerty. Behalwe, ek sal nie my geliefdes voor die tyd inlig en aan uitgerekte wroeging onderwerp nie. Wanneer alles oor
Ek is nie Danie by die KKNK
Sandra Pretorius 2026-03-31 Die tema van wit bevoorregting is al holrug gery deur onder andere Antjie Krog.
Agterstories: Suid-Afrika, televisie en Starlink
J. Dippenaar 2026-03-31 Hoe kan dit vir Musk redelik wees om volgens die Suid-Afrikaanse reëls te speel, as ons almal weet dat daardie reëls absurd is en reeds verskeie beleggings in SA verhoed?
Die Anglo-Boereoorlog in kleur, volume II deur Tinus le Roux: ’n resensie
Luan Staphorst 2026-03-31 Die "Colorizer's Code of Conduct" is 'n omstrede, vir party selfs nuttelose, "beleidsdokument." Soos Christina Riggs, 'n leidende visuele historikus, dit stel: "It is vague (‘Don’t be evil’) and unenforceable, with tenets such as agreeing ‘to impl
Tegnologie, graad 7, kwartaal 1: PowerPoint-skyfies
HON DARRYL D KINGHORN 2026-03-30 Wow. Fantastiese werk.
Mikroaggressie in die konteks van die Suid-Afrikaanse kunswêreld – ’n speelveld vir ongelykhede
Henning 2026-03-30 Ek voel die rimpeling van die klippie tot hier op die rand. Uitmuntend.
Die (vreemde) einde van ’n koerant deur Barnard Beukman, ’n lesersindruk
Petra Pienaar-Nel 2026-03-30 Interessante boek, jammer dat dit ontsier word deur so baie druk- en taalfoute. As mens so baie vir 'n boek betaal verwag 'n mens dit nie.
Heil die Leser!: Oor die poëtika van seine, tekens en simbole
Sandra Pretorius 2026-03-30 Ek weet nie meer wie om te glo nie. Hierdie resensie is basies die teenoorgestelde van wat Joan Hambidge op Versindaba oor die bundel te sê het. Sal maar wag om te sien wat sê Netwerk24 en Maroela Media se resensies voor ek die boek koop.
Wanneer is om te lewe meer angswekkend as die dood?
Annie Patat 2026-03-30 Ag, net in baie stilte en soveel moontlik privaatheid, asseblief. Iemand wat vir my stories lees. Hm. Hm. I wish I'd said? I said it. 'n Lang brief vir my kids en dit was dit. Toe verstaan hulle als. Dis nou ook in siekte. Terminaal, of in versorging. Men
Matriekvraestelle: Drama (2018)
BRENDAN DAMONS 2026-03-29 BENODIG DRAMATIESE KUNSTE-STUDIEGIDS GR 12!
Hartsprogramme op RSG
Rudie Gouws 2026-03-28 Wat kom in die plek van "U eie keuse" op 'n Saterdagaand?
Die jare daarna
Johan van der Merwe 2026-03-28 Baie mooi geskryf en diep gewortelde herinnerings wat deel van jou is en bly!
Afrikaans Huistaal: Graad 7-vraestelle en memoranda, eerste en tweede kwartaal
Marietjie Fourie 2026-03-28 Wat is die koste hieraan verbonde?
Houdenbek 200 deur JH van der Merwe: ’n lesersindruk
Johannes Van der Merwe 2026-03-28 Die boek is teen R350-00 beskikbaar by https://www.takealot.com/houdenbek-200/PLID100967265
Springmielies: Waar is al die tuinkabouters heen?
Julio Agrella 2026-03-27 Viva tuindwerge en uile, viva! Ek het 'n stukkende Checkers-tuindwerg in my tuin, wat duidelik nie aan die plant gewerk het waaronder ek hom staan gemaak het nie, toe groei die dietes grandiflora (wilde-iris) hom onderstebo (die rede vir die gat in sy kop
Springmielies: Waar is al die tuinkabouters heen?
Malene Breytenbach 2026-03-27 Soos altyd is Nini se stuk leersaam en vermaaklik.
Louis Fourie, Afrikanerpatriarg 1669-1750
Piet Fourie 2026-03-26 Hi Theo Ek jou dalk behulpsaam wees, kontak my op pietfourie@aol.com. Groete
Houdenbek 200 deur JH van der Merwe: ’n lesersindruk
Petra Pienaar-Nel 2026-03-26 Hoeveel kos die boek?
Fluitjie
Henning 2026-03-26 Ek kon die verdrietige seetoneel, in die digte mis met die fluitjieblaser, opspoor. Treffend. Titanic is letterlik fiksie, maar figuurlike nie-fiksie roer ook die hartsnare. Eenmaal het ek so gefluit, toe vra iemand of ek nie eerder kan sing nie. Die
Wanneer is om te lewe meer angswekkend as die dood?
Charlotte Steyn 2026-03-26 Brose tyd! Baie moeilik om as aardbewoners, met tentwonings hier, die hemel as ewigheid te sien. Veral wanneer jy met pyn en afskeid gekonfronteer word.
Waarnemings van die effektiwiteit van ’n akademiese skryfassistent vir Afrikaanssprekende Baccalaureus in Opvoedkunde-studente
Random Word Generator 2026-03-26 Hierdie navorsing oor skryfhulpmiddels vir Afrikaanssprekende studente is baie insiggewend. Vir verdere skryfhulp met ideegenerering, kan 'n instrument vir lukrake woordkeuse ook nuttig wees om kreatiewe blokkades te oorkom.
Afrikaans Huistaal: Graad 7-vraestelle en memoranda, eerste en tweede kwartaal
Dean Lottering 2026-03-25 Ek stel baie belang in dit wat u doen. Ek is 'n graad 7 Afrikaans Huistaal-onderwyser. Enige hulp en idees sal baie waardeer word.
Die beheptheid in godsdiens met bonatuurlike verskynsels
Hans Richardt 2026-03-25 Ou, voos, sielsmoë argumente. Openbaring was nog nooit "apokaliptiese voorspellings" nie, maar wel kodetaal in kerkbriewe vir onderdrukte christene onder die Romeine, om hul te vrywaar teen vervolging.
Pareltjes uit Amsterdam: Danh Vo in die Stedelijk Museum
Margaret Cordier Biermann 2026-03-24 Baie dankie, Johan!
Die ontstaan en ontwikkeling van die amicus domini-teorie in die Filemonbriefnavorsing
Hermie van Zyl 2026-03-24 Daar is goed nagevorste artikels, dan is daar uitstekend nagevorste artikels, en dan is daar uitstekend nagevorste artikels wat 'n besondere bydrae lewer. Die onderhawige artikel val in laasgenoemde klas.
Die wetenskap van lees: ’n konseptuele oorsig en implikasies vir leesbegriponderrig in Suid-Afrika
Elbie Henning 2026-03-24 'n Deeglike uiteensetting. Nietemin, ek mis Suid-Afrikaanse verwysings.
Wanneer is om te lewe meer angswekkend as die dood?
Henning 2026-03-24 Elkeen se vertrekpunt, insoverre dit hierdie gesprek aangaan, sal onafwendbaar afhang van sy lewensuitkyk. 'n Gelowige sal die vraag rakende 'selfbevryding' moontlik nie eers oorweeg nie, want dan beweeg jy op sý god se terrein. Die gesprek is doodgebore
Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum
Davene Daniels 2026-03-24 V𝐫𝐚𝐞𝐬𝐭𝐞𝐥𝐥𝐞 𝐯𝐢𝐫 𝐝𝐢𝐞 𝐯𝐨𝐥𝐠𝐞𝐧𝐝𝐞 𝐭𝐨𝐞𝐭𝐬𝐞.
Lewensviering van Christiaan Diedericks
Johan Coetzee 2026-03-23 Daar was net een soos hy. Dankie hiervoor Aretha.
Jürgen Habermas (1929–2026): die filosoof van openbare redelikheid in ’n onredelike tyd
Cas Vos 2026-03-23 Pieter, dankie vir jou skitterende huldeblyk aan Jurgen Habermas. Jy het my in die vorige eeu aan sy besondere perspektief op die hermeneuties-kommunikatiewe denke bekendgestel. Ek het dit vrugbaar in my boek oor die homiiletiek gebruik. Ek sal jou ewig d
