Tekort aan koerasie

  • 2

Foto: Canva

Tekort aan koerasie

’n Oom van Buffeljags-stasie 
Skiet erg tekort aan koerasie
        Hy sien toe ’n kwak
        En voor mens sê: “Vak”
T’rug is sy organisasie!

  • 2

Kommentaar

  • Hannes Stander

    Beste Jannie, die trappe van vergelyking is hond(mak) - perd(fris) - en buffel(jags)! 😉

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top