
Kevin Phillips op Pixabay
Is jy in graad 9 en moeg daarvoor om slegte rapportpunte te kry? Laai hierdie gratis oefenvraestel deur Zelda Mans af, en kry uiteindelik jou leeueaandeel van goeie punte vanjaar. (As jy nie die idioom verstaan nie, kan die vraestel jou help. Daar is boonop lekker ander stories van natuurreservate om te lees.)
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
Graad 9: Afrikaans Eerste Addisionele Taal – toets en memo, derde kwartaal
Graad 9: Wiskunde-oefenvraestel en memo – volledige jaar se werk


Kommentaar
Thank you
Hi there, thank you for your enquiry. We have Afrikaans papers available, but some of these papers may be of use for you. Take a look at the index of papers on LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Scroll through the list to see for which grades and subjects the papers are drafted. It is available for free; click on the respective links to download the papers in PDF format. Best of luck and best wishes, Naomi Meyer, senior content manager
Ek wil graag weet wat om te leer vir die eksamen vir September-vraestel.
Hallo! Om vas te stel wat jy spesifiek vir die eksamen leer, moet jy met jou onderwysers praat en vasstel. LitNet kan jou help met vraestelle sodat jy kan voorberei. Daar is gratis vraestelle en memoranda op LitNet beskikbaar en dit kan jou met jou voorbereiding help. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle waar alles op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai en gebruik gerus die vraestelle om jou werk te oefen en vas te lê. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ek wil baie graag verbeter in my skoolwerk en ek het nie laas kwartaal so goed gedoen nie, maar ek wil nou kwartaal 3 verbeter.
Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Dis 'n goeie plan om vraestelle uit te werk om vir jou skoolwerk voor te berei. LitNet bied heelwat gratis vraestelle met hulle meegaande memoranda. Ons lys van vraestelle is in 'n indeks beskikbaar: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Hier is die vraestelle ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai deur die lys om te soek wat jy benodig. Klik op die skakels, wat jou na die artikels sal neem. Binne-in elke artikel sal jy die nodige vraestel en memorandum aantref. Klik op die skakels en dit laai dan self as PDF's af. Gratis beskikbaar. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder