Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir graad 9-Wiskunde.
Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.
Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir graad 9-Wiskunde.
Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.
Kommentaar
Stuur asb vir my die Graad 9 vraestel en memorandum. Dankie
Hallo Johan, hier is 'n skakel na al die graad 9-vraestelle wat op die oomblik op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad9. Daar word so gereeld moontlik nuwe inhoud bygevoeg. Om 'n vraestel oop te maak en op jou rekenaar af te laai, klik eenvoudig op die webskakel (URL), soos byvoorbeeld hierdie een: https://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2017/05/Graad-9-Wiskunde-Junie-2017.pdf. Hier is 'n indeks van al die vraestelle op LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
e pos asb vir my die vraestelle
Hallo Lettie, hier is 'n indeks van al die vraestelle op LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Klik telkens op 'n URL/webskakel ten einde die vraestel oop te maak en die PDF-dokument af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
goeie middag die "link'wil glad nie oopmaak vir gr9 wisk vraestel en memo is daar n moontlikheid om dit te epos asb
Hallo Belinda, die skakel laai af as Word-dokument en dit werk beslis. Dalk moet jy 'n oomblik wag voordat dit oopmaak, maar daar is geen probleem met die skakels nie. Dit is getoets. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Stuur asb vir my die Graad 9 vraestel en memorandum. Dankie
Hallo Anne, jy kan gerus op die skakels klik om die vraestelle oop te maak en af te laai. Hier is 'n indeks waar nog vraestelle beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeiemiddag kry n peroon die graad 9 vraestelle en memos in engels ook
Hallo! Ons vraestelle is meestal in Afrikaans beskikbaar. Hier is 'n indeks van nog vraestelle: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
My son is grade 9 please can u help me
Hi there. Herewith a link to an index of the exam papers and memo's available on LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. The content is mostly available in Afrikaans, but free of charge for you to download. Best wishes, Naomi Meyer, content manager: LitNet
My son is grade 9 please can you help him
Hi there, here is a link to the material we have available: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Please scroll to the index to find papers for the various grades. Download for free. Hope this helps. Best wishes, Naomi Meyer, content manager
Ek het 'n paar foute op die vraestel se memo opgemerk (5.3.3 en 6.1.2). Verder help dit baie.
*edit
En ook by 7.3
Hoe meer jy oefen, hoe makliker word dit.