Graad 8: Wiskundevraestel en memo, derde kwartaal

  • 12

StockSnap op Pixabay

Dis ’n week met ’n vakansiedag; wie’s lus om hulle oor Wiskunde te bekommer? As jy in graad 8 is en jy wil nie dat breuke jou hoofbrekens besorg nie, laai hierdie gratis Wiskundevraestel deur Lee-Ann West af. Maak sommer ’n pizza en kyk wie het al ’n derde van hul pizza geëet ... As jy aanhou oefen, verorber jy uiteindelik jou eie kommer stukkie vir stukkie en kry goeie punte in hierdie toetsreeks.

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF-format af te laai.

Lees ook:

Graad 8: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, derde kwartaal

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Graad 8: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum

  • 12

Kommentaar

  • Goeie dag
    Kan u my moonlik voorsien van vraestelle met memorandum
    verkieslik 3 en 4 de kwartaal graad 8 - leerder in afrikaanse klas
    wiskunde / afrikaans / engels / natuurwetenskap / geografie / ekonomiese bestuur wetensfap / tegnologie
    by voorbaat dankie

    • Goeiedag! Dankie vir die navraag. LitNet kan jou dalk help met oefenvraestelle, waarmee jou kind kan voorberei. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet gepubliseer is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat alles gelaai is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding, groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Dalk ontdek jy nog meer vraestelle wat jou kan help met voorbereiding as waarna jy op soek is! Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van die vraestelle wat op LitNet verskyn: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Daar is vraestelle, memo's en ook hier en daar video's. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is vir die graad waarvoor jy dit nodig het en klik op die skakels om die vraestelle en memo's in PDF af te laai. Dis gratis! Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag en dankie vir die navraag. LitNet bied gratis vraestelle wat met hersiening en vaslegging van werk kan help. Al die vraestelle is op een plek bymekaar en hier is 'n skakel na die indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud in PDF af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top