Graad 8: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, derde kwartaal

  • 9

Prent: https://pixabay.com/photos/skateboard-skater-teen-style-6518594/

Is jy in graad 8 en kan jy nie meer wag vir die blaaskans voor die vierde kwartaal nie? Hierdie Afrikaans Huistaal-vraestel deur Eugene van der Westhuizen kan jou deur die laaste voorbereiding van die derde kwartaal se toetsreeks laat skaats.

Klik hier om die vraestel en memo (onderaan die vraestel) gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Graad 8: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 8)

Graad 8, Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda

  • 9

Kommentaar

    • Hallo Annamarie, dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle op LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai dus gerus deur die lys om te sien watter inhoud vir die onderskeie grade waaroor jy navraag doen, beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Hier is 'n indeks na die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied en nie volgens streek nie. Daar is onderwysers en kundiges wat spesiaal vir LitNet vraestelle opstel sodat dit vir eksamenvoorbereiding gebruik mag word. Klik op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Ek wil graag aanpas by wat die kinders op google met Wiskunde doen. Ek wil graag aansluit by die goed wat hier gebeur. Ek stel belang in wat by Wiskunde aangaan.

    • Goeiedag, dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Hierdie indeks se vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikbaar is en laai die vraestelle gratis in PDF-formaat af. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! As jy sukkel, kan LitNet help met behulp van vraestelle wat jy kan uitwerk. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat gepubliseer is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top