Is jy in graad agt en het jy nodig om wiskunde te hersien? Laai 'n gratis hersieningsvraestel en memorandum, wat deur Lee-Ann West vir LitNet opgestel is, gratis hier af.
Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 8, seniorfase)

Kommentaar
Soek asseblief kwartaal 1 en 2 se vraestelle en antwoorde? Dankie.
Beste Ilze
Ek hoop dit gaan goed.
Hier is ons skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Vriendelike groete
Ek soek dringend gr 8 kwartaal 3 en 4. Vraestel en memorandum i al die vakke
Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Klik op 'n skakel om die vraestel of memo gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, die LitNet-redaksie
Ek wil graag verbeter in my skoolwerk. Ek sukkel bietjie.
Hallo Carly, hier is 'n indeks van vraestelle wat LitNet gratis beskikbaar stel. Jy kan dit aflaai deur op die skakels te klik. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, sterkte vir die skooljaar! Die LitNet-redaksie