
Foto van seekat: edmondlafoto, https://pixabay.com/users/edmondlafoto-7913128/
’n Seekat se agt tentakels bestaan glo uit ses arms en twee bene. Is jy in graad 8 en is vanjaar die jaar wat jy Wiskunde onder die tentakels gaan kry? LitNet kan help! Lee-Ann West het ’n vraestel en memo opgestel waarmee jy die splinternuwe werk kan oefen.


Kommentaar
Goeie goed.
Baie dankie. So dankbaar vir julle ondersteuning.
Hello.
Hallo! As jy op soek is na hersieningsvraestelle, kan jy hierdie skakel besoek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier verskyn 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Die beste app!
Goeiedag! Ek is bly dat jy die inhoud van waarde vind. Hier is die skakel na 'n indeks waar al LitNet se vraestelle op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die hersieningsvraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Baie lekker.
Ek is op soek na hulp vir my kind se graad 8-Wiskundehersiening, kwartaal 1.
Goeiedag! Dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeksbladsy waarop jy die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, sal vind. Dis alles op een plek, ingedeel volgens graad en vakgebied. Hier is die skakel: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Hou van skool.
Hallo! Dis goed om te hoor. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Ons bied inhoud in Afrikaans, so gebruik gerus wat daar beskikbaar is vir oefendoeleindes. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ek wil meer begrip oor die werk kry.
Goeiedag! LitNet kan help. Ons bied baie gratis skolemateriaal en vraestelle wat leerders kan gebruik om hul werk te oefen, vas te lê en ook om vir die eksamens en toetsreekse voor te berei. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle en memoranda - gratis - beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat daar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder