Poësietoets: Graad 9 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

  • 10

Die toets bevat vrae oor ’n ongesiene gedig, sowel as "Ek het ’n huisie aan die Rand" deur Pirow Bekker.

  • 10

Kommentaar

    • Hallo Natalie, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik vraestelle by as ons toestemming daarvoor verkry of as dit spesiaal deur kundiges vir ons opgestel word. Dis egter nie vanselfsprekend dat ons vraestelle van elke vak of elke graad sal kan lewer nie, maar ons doen wat ons kan. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder

  • Caeleen Holmes

    Hi, I want to use this to help my teenager improve his Afrikaans vocabulary and results.

    • Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Dis 'n goeie plan om vraestelle uit te werk om vir jou skoolwerk voor te berei. LitNet bied heelwat gratis vraestelle met hulle meegaande memoranda. Ons lys van vraestelle is in 'n indeks beskikbaar: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Hier is die vraestelle ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai deur die lys om te soek wat jy benodig. Klik op die skakels, wat jou na die artikels sal neem. Binne-in elke artikel sal jy die nodige vraestel en memorandum aantref. Klik op die skakels en dit laai dan self as PDF's af. Gratis beskikbaar. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top