Graad 7: Afrikaans Huistaal-vraestel en -memo, derde kwartaal

  • 2

Prent: https://pixabay.com/photos/art-craft-design-paper-hobby-2578353/

Daar was eens ’n graad sewe
wie se broek nie kon ophou bewe.
Sê LitNet: “Hierdie vraestel kan jou red!
Laai af en werk uit; dis boonop groot pret!
Jy kan na volpunte strewe."

Klik hier om die vraestel deur Carine Mocke gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memo deur Carine Mocke in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Leesbegripoefening vir Graad 7-leerlinge

Geografie, graad 7, vierde kwartaal: vraestel en memo

Wiskunde, graad 7: Vraestel en memo (vierde kwartaal)

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 2

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top