
Was dit die aardebewing wat nou die aand die grond onder jou voete laat skuif het? Of was dit jy wat gebewe het dat die grond so skud omdat jou Geografie-eksamen nog voorlê? Moenie langer bevrees wees nie. Oefen jou werk met LitNet se gratis vraestel en memo.


Kommentaar
Graad 6.
Hier is ons indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Vrastelle vir alle vakke, asb.
Goeiedag. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is - alles op een plek. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai gerus daardeur en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Baie dankie, dit is wat ek soek.
Dankie vir hulp.