Afrikaans Huistaal: Graad 8-vraestel en memorandum, eerste en tweede kwartaal

  • 3

Prent: Canva

Is jy in graad 8 en het jy geweet jou ouers het grootgeword met televisiestelle wat nie slim-TV’s was nie? Jy kan wel ’n slim graad 8-leerder wees en vir jou Afrikaans Huistaal-vraestel voorberei met die hulp van Eugene van der Westhuizen se gratis vraestel en memorandum. (Daar is in die vraestel voorbeeldvrae wat onder andere oor televisiestories handel.)

Klik hier om die vraestel en memorandum gratis in PDF af te laai.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 3

Kommentaar

    • Hallo. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is 'n lys van vraestelle en memo's en dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud oop te maak. Binne-in die artikels is daar skakels na die vraestelle en memo's. As jy daarop klik, kan jy alles gratis in PDF aflaai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top