Kommentaar
Graad 9: Natuurwetenskappe-vraestel en memorandum, derde en vierde kwartaal
KALISKA 2026-05-31 DIE IS 'N WONDERLIKE WEBSITE!
Wiskunde: graad 9-vraestel en memorandum, eerste kwartaal
J vd Watt 2026-05-30 Wiskunde graad 9-vraestelle en memoranda. Eerste en tweede kwartaal.
Wenner van die Sandy Schoemanprys: Die fluistertaal van blomme
Hannes Stander 2026-05-29 Briljant en aangrypend. Jou ma se (verlore) woorde wat "soos trekvoëls in wye plate deur die lug trek" en die "wit gladiolus wat oopgemaak het, 'Wit soos ’n gebed.'" Jou skrywe gryp mens aan die hart. Welgedaan, Nanette.
Duistering
Hannes Stander 2026-05-29 Boeiend. Die stowwerig-noir dieptes waar die verteller hom bevind, beskryf 'n treffend-duister atmosfeer en situasie waarin hy hom bevind, 'n vroeë 1990's-Vlakplaas era waar die waarheid dikwels vreemder was as fiksie.
Dans met die malmokkie
Hannes Stander 2026-05-29 Humor is goed ingespan om die spanningslyn te breek. Ek het dit geniet.
Joe Mynhardt laat stories leef
Theresa Diedericks 2026-05-29 Dit is nie my leesgenre nie, maar 'n groot handeklap vir Joe Mynhardt. Wat 'n wonderlike bedryf. Ek is lees verslaaf en sal heeldag lees as ek kon. Ongelukkig klim werk en dies meer in mens se dag in. Om met boeke te werk, moet wonderlik wees. Geluk!
Afrikaans Huistaal: Graad 10-vraestel en memorandum, tweede kwartaal
Lana-Claire Shekyls 2026-05-29 'n Graad 10 wat ou vraestelle soek.
Apartheid: Britain's bastard child deur Hélène Opperman Lewis: ’n resensie deur Martie Meiring
Helene Lewis 2026-05-28 Dis nie ‘n geweer wat die kind vashou nie! Dis ‘n fluit!
Graad 8: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal
Leonice 2026-05-28 Ek wil graag my kind voorberei vir haar Junie-eksamen.
Graad 12: Onderwêreld deur Fanie Viljoen – opsomming en analise
eston minnaar 2026-05-27 Die boek is baie mooi.
Graad 12: Onderwêreld deur Fanie Viljoen – opsomming en analise
eston minnaar 2026-05-27 Ek wil leer oor Onderwêreld.
Graad 8: Natuurwetenskappe-vraestel en memorandum, eerste en tweede kwartaal
Shanteliq 2026-05-27 Hi, ek wil net oefen vir my NW-vraestel; so ek soek vir 'n toets vir graad 8, kwartaal 2, asb.
Graad 8: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, eerste kwartaal
Tiffany 2026-05-27 Afrikaans, Vraestel 1.
Persverklaring: PEN Afrikaans nooi skrywers na aanlyn sessies met uitgewers
Cecilia 2026-05-27 Ek sal graag die sessies wil bywoon.
Athol Fugard se besondere verhouding met Afrikaans: persoonlik en eiesoortig
Ilse Muller 2026-05-27 Uitstekende artikel. Keuris is nuut heraangestel by ons Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap by Unisa as: "Professor Extraordinarius, as well as a Research Fellow in the department".
Wiskunde: Graad 10-vraestel en memorandum, tweede kwartaal
chanmari 2026-05-27 Algebraïese uitdrukkings, eksponente, getalpatrone, vergelykings en ongelykhede, trigonometrie, meetkunde, analitiese meetkunde.
Graad 6: Afrikaans Huistaal – Junie-hersieningsvraestelle en memorandums
Helani Wessels 2026-05-26 Op soek na Junie-eksamen se Afrikaans departementele vraestelle vir graad 6.
Pareltjes uit Amsterdam: Beyond the Manosphere in die Stedelijk Museum
Johan Diedericks 2026-05-25 Dankie, Johan.
Elders gesien: Annelie Botes het stories en mense geken
Gwen 2026-05-23 Annelie, ek het Tabernakel nou klaar gelees, met lag en hartseer. Ek het dit so geniet, jy nooi mens binne in jou storie in. Ek sal so graag Tabernakel wil be sit, maar is nêrens te vinde nie, ook nêrens te koop nie. Ek sal hierdie boek weer en weer kan
Bybel in Kaaps: Psalm 7
Sakkie de Beer 2026-05-23 Dit is pragtig. Ons verlede van apartheid het ons weerhou daarvan om hierdie mense te leer ken. Ek het onlangs vriende geword met 'n bruin man. Wonderlike gelowige en opregte mens.
Graad 8: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal
Melanie Mostert 2026-05-23 Wiskunde en Geskiedenis.
Graad 8: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal
Melanie Mostert 2026-05-23 Baie dankie, waardeer baie.
Book review: The director by Daniel Kehlmann
susara berkhout 2026-05-23 Dankie vir 'n wel oorwoë resensie oor hierdie boek. U fokus op die leegheid (vacuousness) en clichéd aard van die teks het my egter herinner aan Hannah Arendt se boek 'The Banality of Evil' wat sy geskryf het na aanleiding van die verhoor van Eichmann.
Spienekelientjies, saamgestel deur Antjie Krog: ’n resensie
Magda Laurens 2026-05-23 Ag, Antjie Krog is net my hero. Ek sit in my bed en lees en skryf "Die drie eendjies" neer. Ek gaan dit vir my Europese kleindogter leer wat een persent Afrikaans kan praat. Ek het met ons vakansie vir haar die liedjie "Suikerbossie ek wil jou hê", gelee
Pasverskyn: Voëlsafari-aktiwiteitsboek deur Heléne Booyens en Hélène Loon
Charlotte 2026-05-22 Dit lyk prettig. My kleinkinders kan so baie leer!
History in the classroom: Why CAPS must look beyond ideology
Jessica 2026-05-22 A politically charged curriculum, indeed, given the historical fact that the ANC's pre-apartheid top leadership comprised dedicated communists almost entirely. Needless to say, these self-proclaimed "democrats" were hell-bent on establishing a local coll
Wiskunde: graad 9, tweede kwartaal-vraestel en -memo
Izak de Vries 2026-05-22 Jasmine. Klik gerus hier vir ons vraestelle. https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Lewenswetenskappe: Graad 10-vraestel en memorandum, eerste kwartaal
Izak de Vries 2026-05-22 Coenraad. Om ou vraestelle uit te werk is altyd 'n goeie idee. Klik hier vir ons gratis vraestelle en antwoordstelle: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Wiskunde: Graad 9, kwartaal 2, vraestel en memorandum
Izak de Vries 2026-05-22 Noni, as jy hier klik, sal jy al die vraestelle en memorandums sien wat op ons ruimte is. https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Wiskunde: Graad 9, kwartaal 2, vraestel en memorandum
Izak de Vries 2026-05-22 Melanie. Wiskunde is soos draf. As jy dit een keer per week doen, is dit moeilik. As jy elke aand 'n kort rukkie draf, word dit makliker. My ma was dekades lank 'n Wiskunde-onderwyser. Sê het gesê: "Wiskunde is nie 'n toeskouersport nie. Jy moet dit oef
Gratis hulp vir leerders, onderwysers en ouers!
Izak de Vries 2026-05-22 Wendy. Klik asb hier en dan op graad 8. https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Sterkte!
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: ’n videogesprek oor Afrikanerman deur Mart-Marié Uys
Hanno Visagie 2026-05-22 Karla Spamer, bekeer jou tot Here Jesus Christus voor dit vir jou ewig te laat is, asb.
Gratis hulp vir leerders, onderwysers en ouers!
Wendy 2026-05-21 Goeie naand. Ek is opsoek na graad 8 junie Wiskunde-vraestelle.
