Wiskunde: Graad 10-vraestel en memorandum, tweede kwartaal

  • 4

Prent: Canva

Is jy in graad 10 en moet jy voorberei vir jou Wiskunde-eksamen? LitNet kan help. Laai hierdie gratis oefenvraestel en memorandum deur Lee-Ann Langeveld af en begin sommer vandag nog voorbeelde oefen!

Klik hier om die vraestel gratis in PDF af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF af te laai.

Lees en kyk ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Wiskunde met LitNet gratis op YouTube beskikbaar

 

  • 4

Kommentaar

  • Ek soek asb vraestelle van Wiskundige Geletterdheid: graad 10, Junie-eksamen, vraestel 2 met die memo, asb.

    • Hallo! Dankie vir die navraag. LitNet bied heelwat gratis oefenvraestelle ten opsigte van al die grade en vir die meeste vakke. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle waar alles op een plek beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Dis 'n goeie plan om vraestelle vir jou voorbereiding uit te werk! LitNet bied heelwat gratis vraestelle met hulle meegaande memoranda. Ons lys van vraestelle is in 'n indeks beskikbaar: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Hier is die vraestelle ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai deur die lys om te soek wat jy beonodig. Klik op die skakels, wat jou na die artikels sal neem. Binne-in elke artikel sal jy die nodige vraestel en memorandum aantref. Klik op die skakels en dit laai dan self as PDF's af. Gratis beskikbaar. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top