Naomi Meyer2026-04-30Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier is 'n lys van vraestelle met hul bypassende memoranda wat deur kundiges opgeste

Naomi Meyer2026-04-30Hallo. Ons vraestelle word deur opvoedkundiges opgestel volgens die huidige riglyne van die KABV. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Naomi Meyer2026-04-30Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier is 'n lys van vraestelle met hul bypassende memoranda wat deur kundiges opgeste
Naomi Meyer2026-04-30Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier is 'n lys van vraestelle met hul bypassende memoranda wat deur kundiges opgeste
Naomi Meyer2026-04-30Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier is 'n lys van vraestelle met hul bypassende memoranda wat deur kundiges opgeste
Erna Eaton2026-04-29Hierdie kort oorsig van die lewe van Fritz van der Merwe is vir my 'n wonderlike onthulling. Hy was inderdaad 'n geniale man, 'n hoogs beskaafde mens in die volste sin van die woord. Wat 'n groot verlies vir die kulturele en intellektuele lewe van die lan
Raed-na-Gael2026-04-29En daar kom ek op hierdie onderhoud met Mnr ChatGPT af. Verseker is hy ʼn ou met verskeie tetragrepe inligting op die punte van sy vingers wat hy in ʼn japtrap kan oproep, g'n ure en dae se navorsing nie.
Ek lei af dat hy nie so seker daarvan is dat die
Trix Rheeder-vd Lecq2026-04-28Marianne is my skoonsuster. Ek was in 'n mate bewus van haar pa se besondere intellek, maar nooit die enorme rol wat hy, onder meer as filosoof en letterkundige, gespeel het nie; gewis nie op hierdie vlak wat jy - Koos van die Waterberge - in hierdie skry
Stefaans Coetzee2026-04-28Baie dankie Felecia. Ek probeer met minder woorde stories te vertel. Dit is vrek moeilik, dus is ek bly dat jy dit geniet het. Dankie dat jy Afrikaans lees.
Ernst van der Merwe2026-04-27Dankie Koos vir die insette. Weet van my Oom Fritz ook, hy word beskryf as 'n legende. In eenvoudige taal, 'n legende is onsterflik. Dit is 'n verhaal wat oor en oor aanklank vind en wat uit verskillende hoeke waarde en betekenis het. Ek het 'n stukkie na
Tjaart Erasmus2026-04-27My en my eggenote, Anna, se pad met Marianne en Jack loop lank. Mekaar leer ken in die Gereformeerde Gemeente in Kaapstad en het kontak gehou terwyl ons in Durban gewoon het, dit nou weer in die onlangse jare opgetel na ons terugkeer Kaap toe. Op 'n punt
Izak de Vries2026-04-27https://omny.fm/shows/op-en-wakker/prof-johan-degenaar-sou-vanjaar-100ste-verjaarsdag-vier
Dalk kan jy die hele skakel kopieer? Dit werk sonder twyfel.
Jacobus Swart2026-04-27Dankie vir jou kommentaar, André.
Ja, die sintaksis. Dit was nie my bedoeling om te prul nie.
Die twee verwysings 1) na Vilhelm Hammershoi en 2) "L'heure exquise", Paul Verlaine se gedig en Reynaldo Hahn se beroemde toonsetting, is bloot kunsgrepe om die
Riaan Cruywagen2026-04-26Ek het lanklaas so 'n treffende postume huldiging en hoogs insiggewende kroniek van die lewe van 'n legendariese Suid-Afrikaner gelees. Koos van die Waterberge se weldeurdagte, gedetailleerde pennevrug eer die nagedagtenis van dr Fritz van der Merwe op 'n
Raed-na-Gael2026-04-26'n Ou wat 'n olifant met 'n .303 skiet is in my oë 'n "poacher". Nêrens deesdae sal jy toegelaat word om dit te doen nie. Baie van Manners se tydgenote was van mening dat gedeeltes van sy memoirs versinsels is - Kambaku klink meer na 'n outo-biografie.
Adrie Dippenaar2026-04-25My hart en siel gaan uit na julle. Ek weet hoe dit voel om sonder inkomste te wees - nou Goddank iets van die verlede. Dit voel behoorlik asof iemand op jou suutstofgordel na die suurstoftenk staan, jy wil beswyk van asemnood maar jy klou nogtans vas. Mag
Francois Verster2026-04-25Ja, ek glo dis moontlik, my vraag was meer: was dit 'n slim opsie - en dis eintlik 'n vraag aan die karakter Caleb. Jy kan 'n mens ook met 'n .22 skiet - mafia "hitmen" verkies dit glo, weens die sagter klank van die skoot, maar ek sou my eie .45 verkies!
Louwrens2026-04-25"Die datum van die onderhoud is 15 Desember 1989. Die opname is beskikbaar by hierdie skakel."
Ongelukkig, tsv allerlei manipulasies, is al wat ek kry
"MEDIA_ELEMENT_ERROR: Format error (Error code 4)"
Chris Marnewick SC2026-04-25:.. waar die griffier van ’n hof opdrag gegee word om hovaardig vir ’n landsburger te sê: ag nee wat, jy hét nie ’n saak nie en ons gaan ook nie vir jou sê wáárom nie."
So reg uit Kafka uit, Gustaf.
PS: Uitstekende ontleding as ek so mag sê
Zirk van den Berg2026-04-25Ek het nog altyd aangeneem hulle deel die boeke tussen die keurders, en dat elkeen dan 'n paar goeies aanwys wat die ander keurders ook behoort te lees, en dat almal dus nie die mindere werke hoef deur te ploeg nie. Is dit nie hoe dit werk nie?
Ilse fu Toit2026-04-23Marianne van der Lecq, 'n hartsvriendin, en ek, het oor koffie dikwels van haar pa gepraat, maar hierdie stuk was 'n totale openbaring! Dankie Kobus, vir die neerskryf van die geskiedenis van verstommende genialiteit en verbysterende werksvermoë van 'n b
André Durandt2026-04-23Jacobus, praat ons van nou Vilhelm die Deense skilder, en L'heure Exquise - die Franse lied (liriekskrywer: Paul Verlaine)?
Of toets jy net ons oplettendheid? :-)