Lewenswetenskappe: Graad 10-vraestel en memorandum, eerste kwartaal

  • 8

Foto: Rouxlyn Botha

As jy in graad 10 is en binnekort Lewenswetenskappe-toets skryf, sal hierdie gratis oefenvraestel en memorandum deur Rouxlyn Botha jou met jou voorbereiding kan help. Volgende keer as jy in die natuur is en ’n blaar so geel sien verkleur soos hierdie een in die foto, sal jy boonop die rede daarvoor verstaan.

Klik hier om die vraestel gratis in PDF af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF af te laai.

Lees ook:

  • 8

Kommentaar

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet het heelwat gratis hersieningsvraestelle en memoranda wat alles beskikbaar is op hierdie indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai deur die lys om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle en inhoud by. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Coenraad De Buys

    Goeie naand. Dringend is ek op soek na Lewenswetenskap-vraestelle en -antwoorde, asook as iemand miskien weet wat die beste manier is om voor te berei vir Lewenswetenskap-toetse.

  • Denzel Motlatsi

    Goeienaand, ek is dringend op soek na graad 10 se tweede kwartaal Lewenswetenskap-vraestel, antwoorde en memo, asb. Dis vir Woensdag se toets, groot asseblief.

    • Hallo. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is 'n lys van vraestelle en memo's en dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud oop te maak. Binne-in die artikels is daar skakels na die vraestelle en memo's. As jy daarop klik, kan jy alles gratis in PDF aflaai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top