Henning2026-04-08R-n-G, dankie, hy het RSG se potgooi (https://omny.fm/shows/geestesgesondheid/geestesgesondheid-7-april-2026) aangehoor.
Oor die algemeen is almal tevrede as iemand ingeligte, volwasse besluite neem. Selfstandig. Nie oorhaastig nie en weldeurdag, soos Ka
Hanno Visagie2026-04-08Dis vir my duidelik dat die skrywer van kleins af in die NG Kerk was en steeds is, met geen benul van die wesenlike belang van 'n hoofsaaklik letterlike Skrifbeskouing nie.
Marthinus Willemse2026-04-081] Kry humanoïede robotte en KI epileptiese aanvalle?
2] Wat gebeur as 'n mal mens in Washington DC en/of Tel Aviv 'n kernoorlog begin, en 'n elektromagnetiese impuls vernietig alle rekenaarskyfies en moederborde?
Ek het temporale lob-epilepsie [TLE]. J
Dr PS Swathe2026-04-08Elkeen het maar sy eie mening, baie uit die duim gesuig en baie ongefundeer of swak ingelig. Iran se regering bly fundamenteet brutale terroriste wat ook sy eie mense vermoor en onderdruk, maak nie saak hoe mens dit sugarcoat en of jy alewig die VSA as di
Raed-na-Gael2026-04-07Hy sê hierbo: "Hei, iets vir Paasnaweek".
Ek het die afgelope Paasnaweek op NASA se Artemis II-webblad gekyk hoe hoogs intelligente mense Christus tydens die Pase daar neffentjies die maan in die kapsule en ver van die aarde af, eer toebring.
Hy hierbo p
Naomi Meyer2026-04-07Goeiedag en dankie vir jou navraag! Hier is 'n skakel na die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is alles gratis beskikbaar en dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op di
Naomi Meyer2026-04-07Goeiedag! Daar is geen koste hieraan verbonde nie. LitNet se vraestelle en memoranda is gratis beskikbaar. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit i
Ivan Kortje2026-04-06Ek stem saam. Hy het 'n department ontvang wat jare sukkel om op die been te kom.
Ek dink hy moet terug parlement toe as hoofsweep.
DAVID WILLERS2026-04-05Andre du Toit was a key member of the four musketeers that defined my own philosophy/political philosophy experience as a gormless student at Stellenbosch - Degenaar, du Toit, Rick Turner, Gaggiano. Andre and Rick had recently checked in from Europe and b
Chris zwiegelaar2026-04-04Ek het in die 80's en vroeë 90's by die Transvaler gewerk. Hulle groot probleem was dat hulle polities korrek wou wees en nie wou aanpas nie. Hulle probleem het begin toe hulle 'n dominee as redakteur aangestel het.
PIET DU PLESSIS2026-04-04Dit skok mense tot in mens se diepste wese om dit wat mens waarneem, slegs deur persoonlike belewing en die openbare media, deur 'n goed-nagevorsde akademiese bril te sien - en ongelukkig dan bevestiging van mens se eie leke-waarnemings te kry. Wel geda
Waldemar Gouws2026-04-02Ek wonder of dit nie dalk 'n denkglips is om in paragraaf 2 die aanname te maak dat "launching a nuclear weapon would yield unacceptable consequences for Tehran" plus effens verder die gedagte dat "... the survival of the regime is the one thing the mulla
Joan Hambidge2026-04-02Ongelooflike filosoof en mens. By UCT saam met hom op nagraadse komitees gedien en altyd so bewus van sy helder denke.
Iemand wat onmiddellik 'n probleem kon oplos.
Slim, belese met 'n sin vir humor. Baie geleer by hom oa oor Nozick.
Dankie vir hierdie so
Henning2026-04-02Dankie, dr Swathe.
In ‘n stadium was ek ingeteken op Exit International se handboek (https://www.peacefulpillhandbook.com/store/product/essentials-print-26/) wat praktiese wenke vir ‘n waardige selfdood bevat.
Volgens Exit gebruik 90% van hulle