Dr PS Swathe2026-04-01Henning, wat jy sê maak absoluut sin. Ek wil ook nie 'n cabbage in 'n nappy word nie en voorsien my einde soortgelyk aan die van Von Memerty. Behalwe, ek sal nie my geliefdes voor die tyd inlig en aan uitgerekte wroeging onderwerp nie. Wanneer alles oor
J. Dippenaar2026-03-31Hoe kan dit vir Musk redelik wees om volgens die Suid-Afrikaanse reëls te speel, as ons almal weet dat daardie reëls absurd is en reeds verskeie beleggings in SA verhoed?
Luan Staphorst2026-03-31Die "Colorizer's Code of Conduct" is 'n omstrede, vir party selfs nuttelose, "beleidsdokument." Soos Christina Riggs, 'n leidende visuele historikus, dit stel: "It is vague (‘Don’t be evil’) and unenforceable, with tenets such as agreeing ‘to impl
Petra Pienaar-Nel2026-03-30Interessante boek, jammer dat dit ontsier word deur so baie druk- en taalfoute. As mens so baie vir 'n boek betaal verwag 'n mens dit nie.
Sandra Pretorius2026-03-30Ek weet nie meer wie om te glo nie. Hierdie resensie is basies die teenoorgestelde van wat Joan Hambidge op Versindaba oor die bundel te sê het. Sal maar wag om te sien wat sê Netwerk24 en Maroela Media se resensies voor ek die boek koop.
Annie Patat2026-03-30Ag, net in baie stilte en soveel moontlik privaatheid, asseblief. Iemand wat vir my stories lees. Hm. Hm. I wish I'd said? I said it. 'n Lang brief vir my kids en dit was dit. Toe verstaan hulle als. Dis nou ook in siekte. Terminaal, of in versorging. Men
Julio Agrella2026-03-27Viva tuindwerge en uile, viva!
Ek het 'n stukkende Checkers-tuindwerg in my tuin, wat duidelik nie aan die plant gewerk het waaronder ek hom staan gemaak het nie, toe groei die dietes grandiflora (wilde-iris) hom onderstebo (die rede vir die gat in sy kop
Henning2026-03-26Ek kon die verdrietige seetoneel, in die digte mis met die fluitjieblaser, opspoor. Treffend. Titanic is letterlik fiksie, maar figuurlike nie-fiksie roer ook die hartsnare.
Eenmaal het ek so gefluit, toe vra iemand of ek nie eerder kan sing nie. Die
Charlotte Steyn2026-03-26Brose tyd! Baie moeilik om as aardbewoners, met tentwonings hier, die hemel as ewigheid te sien. Veral wanneer jy met pyn en afskeid gekonfronteer word.
Random Word Generator2026-03-26Hierdie navorsing oor skryfhulpmiddels vir Afrikaanssprekende studente is baie insiggewend. Vir verdere skryfhulp met ideegenerering, kan 'n instrument vir lukrake woordkeuse ook nuttig wees om kreatiewe blokkades te oorkom.
Dean Lottering2026-03-25Ek stel baie belang in dit wat u doen. Ek is 'n graad 7 Afrikaans Huistaal-onderwyser. Enige hulp en idees sal baie waardeer word.
Hans Richardt2026-03-25Ou, voos, sielsmoë argumente. Openbaring was nog nooit "apokaliptiese voorspellings" nie, maar wel kodetaal in kerkbriewe vir onderdrukte christene onder die Romeine, om hul te vrywaar teen vervolging.
Hermie van Zyl2026-03-24Daar is goed nagevorste artikels, dan is daar uitstekend nagevorste artikels, en dan is daar uitstekend nagevorste artikels wat 'n besondere bydrae lewer. Die onderhawige artikel val in laasgenoemde klas.
Henning2026-03-24Elkeen se vertrekpunt, insoverre dit hierdie gesprek aangaan, sal onafwendbaar afhang van sy lewensuitkyk. 'n Gelowige sal die vraag rakende 'selfbevryding' moontlik nie eers oorweeg nie, want dan beweeg jy op sý god se terrein. Die gesprek is doodgebore
Cas Vos2026-03-23Pieter, dankie vir jou skitterende huldeblyk aan Jurgen Habermas. Jy het my in die vorige eeu aan sy besondere perspektief op die hermeneuties-kommunikatiewe denke bekendgestel. Ek het dit vrugbaar in my boek oor die homiiletiek gebruik. Ek sal jou ewig d
Naomi Meyer2026-03-23Hallo! Dan is jy op die regte plek, want hier is baie oefenvraestelle! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle op LitNet, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier is al die vraestelle en memo's wat op Lit
Naomi Meyer2026-03-23Goeiedag! Dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle op LitNet, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier is al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is. Blaai daardeur om
Naomi Meyer2026-03-23Goeiedag! Dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle op LitNet, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier is al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is. Blaai daardeur om
Naomi Meyer2026-03-23Goeiedag! Dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle op LitNet, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier is al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is. Blaai daardeur om
Naomi Meyer2026-03-23Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Die vraestel en memorandum waarna jy op soek is, is in die artikel waarby jy kommentaar gelewer het. Hier is ook 'n indeks van al die ander vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is, als op een plek: https://www.li
Cochenille2026-03-22Gimmasiums is tjok en blok vol kieme. Grotes en mikroskopiese soorte kieme. Dis miljoen keer beter en veiliger om jou eie tuis gym te bou.