Graad 7: Afrikaans Huistaal, Junie, oefenvraestel 2

  • 19

 

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Afrikaans Huistaal.

Afdeling A: Leesbegrip
Afdeling B: Taalstrukture en -konvensies
Afdeling C: Literatuurstudie

Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.

  • 19

Kommentaar

  • Goeiemiddag my kind is in graad 7 en hoop jy kan my help sy sukkel baie met Afrikaans huistaal en wiskunde.
    Wil haar net bietjie by huis hellp met daardie 2 vakke. Dankie en groete.

  • Goeiedag! Die Junievraestel 2 se afdeling C het 'n begripstoets oor Aliens en Engele, maar geen storie - waar kan ek dit kry asb?

    Baie dankie

    • Hallo! Weens kopieregkwessies kon ons nie die storie publiseer nie, maar die manier hoe die vrae gestel word, gee vir jou 'n aanduiding van wat jy in 'n eksamen kan verwag. Bestudeer dus die vrae om jou te help om na te dink oor die letterkunde en die manier wat hulle moontlik in die eksamen die vrae kan vra. Jy sou die boek dalk by die biblioteek kon uitneem as jy die teks breedvoerig wil bestudeer. Groete, die LitNet-redaksie

    • Hallo en dankie vir jou navraag. LitNet bied gratis hulp in die gedaante van oefenvraestelle wat gratis beskikbaar is en afgelaai kan word. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat alles daar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. As jy op soek is na idees vir leesboeke, kan jy LitNet se kinderboek-afdeling raadpleeg vir voorstelle. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag! Dankie vir die navraag. LitNet bied heelwat vraestelle om met hersiening en eksamenvoorbereiding te help. Hier is 'n indeks van die vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied, en daar is telkens 'n vraestel en memorandum by elke afdeling opgelaai. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Gebruik die vraestelle gerus vir selfstudie. As die vraestelle waarna jy spesifiek op soek is nie hier beskikbaar is nie, blaai deur die lys en gebruik enige van die ander vraestelle wat jou kan help. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag, en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer oefenvraestelle en memoranda vir selfstudie en hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle, waar alles op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top