Graad 9: Afrikaans Huistaal-hersieningsvraestel (begrip, taal en opsomming), eerste kwartaal

  • 2

Prent: bbbeti op Pixabay

Is jy in graad 9 en voel jy soms of jy van jou toets- of eksamenwerk soveel weet soos die man in die maan? Jy hoef nie langer vir die maan te blaf nie. Hierdie gratis oefenvraestel deur Zelda Brits gaan jou na die sterre laat reik. 

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Graad 9: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum

Poësietoets: Graad 9 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

 

  • 2

Kommentaar

    • Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer etlike gratis vraestelle wat kan help met voorbereiding. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die vraestel en/of memorandum gratis in PDF-formaat af te laai. Gebruik dit gerus vir selfstudie. Indien die vraestelle waarna jy op soek is nie op LitNet verskyn nie, is jy welkom om enige van die ander vraestelle vir eksamenvoorbereiding te gebruik. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top