Graad 9: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum

  • 33

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Natuurwetenskappe.

Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.

  • 33

Kommentaar

    • Courtney, hier is nog duideliker terugvoer - dit is afkomstig vanaf Luize Kroukamp self: Natuurwetenskappe Gr 8 en 9 bevat beide Lewenswetenskap- en Fisiese Wetenskappe-komponente ter voorbereiding vir die Gr 10 - 12-vakke. So 50 punte van die Natuurwetenskappe-eksamen handel oor Lewe en Lewende Dinge en Planeet Aarde en die Ruimte (meer Lewenswetenskap) en die ander 50 punte oor Materie en Materiale Energie en Verandering (meer Fisiese Wetenskappe). Groete, Naomi Meyer

    • Hallo Courtney, hou asseblief in gedagte dat Natuurwetenskappe ‘n gekombineerde vak is - dit bevat komponente van beide Fisiese Wetenskappe en Lewenswetenskappe. Die vraestel word verdeel in 50 punte Fisiese Wetenskappe en 50 punte Lewenswetenskappe. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Help my asb! My kind is in Gr 4 en skryf Dinsdag haar NW en Tec kwartaal toets! Asb help my met n vrastel net dat ek kan sien hoe hulle die vraestel gaan vra! Die mamma is nou al meer benoud as my kind

    • Hallo daar! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Dit lyk nie vir my of daar NWT-vraestelle vir graad 4 beskikbaar is nie, en ek dink nie ons sal betyds vir jou kind se toetsreeks vraestelle daarvoor in die hande kan kry nie. My voorstel is om maar alles in die handboek deur te gaan - en te fokus op sleutelbegrippe en definisies wat dalk in blokkies aangedui word. Hou LitNet se skoleafdeling dop vir nog meer hulp, want ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Baie dankie vir die vraestelle ek hoop my seun sal baat vind daarmee.Julle reaksie is ook spoedig.

  • Hello ek soek asseblief die gr 9 memorandums vir lewensorientering en wiksunde en EBW asseblief

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. As jy op soek is na hulp vir eksamenvoorbereiding, is jy welkom om LitNet se indeks van vraestelle te besoek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai deur die lys om te soek na die vraestelle waar jy benodig. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Jy is welkom om LitNet se vraestelle te gebruik om met jou voorbereiding te help.Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons probeer deurlopend om die inhoud uit te brei en vraestelle van soveel moontlik vakke moontlik by te voeg. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top