
Prent: Canva
Is jy in graad 8 en moet jy voorberei vir jou Wiskunde-eksamen? LitNet kan help. Laai hierdie gratis oefenvraestel en memorandum deur Lee-Ann Langeveld af en begin sommer vandag nog voorbeelde oefen!
Klik hier om die vraestel gratis in PDF af te laai.
Klik hier om die memorandum gratis in PDF af te laai.
Lees ook:


Kommentaar
Die vraestelle is baie goed.
Hallo. Dankie vir jou navraag. LitNet bied baie gratis vraestelle en memoranda wat deur kundiges opgestel en gratis aan ons lesers gebied word. Hier is die skakel na die indeks van vraestelle, waar alles op een plek saamgevoeg word: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Op hierdie indeksblad is alles ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien watter vraestelle beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Dit werk en kan jou vinnig help met die werk of die toets of eksamen
Moet leer vir Wiskunde.
Hallo! Dankie vir die navraag. LitNet bied heelwat gratis oefenvraestelle ten opsigte van al die grade en vir die meeste vakke. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle waar alles op een plek beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Dit help my baie!
Die vraestelle is baie goed om saam mee te leer!
Ek stel belang om my werk te verbeter, want ons skryf nou Kwartaal 2-eksamen en ek soek 'n EBW-vraestel en 'n Wiskunde-vraestel.
Hallo! Dankie vir die navraag. LitNet bied heelwat gratis oefenvraestelle ten opsigte van al die grade en vir die meeste vakke. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle waar alles op een plek beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ek hoop dit gaan goed met u. Hiermee versoek ek vriendelik die memorandum vir die onlangse Graad 8 Wiskunde [eksamen / toets] wat op 06/08/26 geskryf is.Ek wil dit graag gebruik om my kind se punte te hersien en te kyk waar daar ruimte vir verbetering is. Baie dankie vir u tyd en hulp. Vriendelike groete, Viktoria Vangile
Hallo! Dankie vir die navraag. Die memorandum waarna jy op soek is, is binne-in dieselfde artikel waar die skakel na die vraestel is. Klik op die skakel (die URL) na die vraestel om die vraestel af te laai en die skakel (die URL) net daaronder, om die memorandum af te laai. Hier is ook 'n skakel na die indeks van vraestelle op LitNet waar jy nog vraestelle kan aflaai om met jou kind se voorbereiding te help: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Vir skoolwerk.
Hallo. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is 'n lys van vraestelle en memo's en dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud oop te maak. Binne-in die artikels is daar skakels na die vraestelle en memo's. As jy daarop klik, kan jy alles gratis in PDF aflaai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Dit sal met voorbereiding van skoolwerk help! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Vraestelle om voor te berei.
Hallo. Dankie vir jou navraag. As jy op soek is na nog vraestelle, is hier 'n skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is 'n lys van vraestelle en memo's en dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud oop te maak. Binne-in die artikels is daar skakels na die vraestelle en memo's. As jy daarop klik, kan jy alles gratis in PDF aflaai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Wiskunde, graad 8, vraestel 2.
Hallo. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is 'n lys van vraestelle en memo's en dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud oop te maak. Binne-in die artikels is daar skakels na die vraestelle en memo's. As jy daarop klik, kan jy alles gratis in PDF aflaai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder