Kommentaar
Elders gesien: Genadedood
Anna-Marie Boshoff 2026-03-16 Hoekom is daar 'n probleem met genadedood, maar aborsie is wettig? Dit is dan dieselfde...
Zubayr Charles se Haram is ’n waarskuwing aan almal, gelowig of nie: ’n lesersindruk
Dr PS Swathe 2026-03-16 Soveel mistastings, wanopvattings en woke sienings in hierdie meningstuk dat dit ure sal neem om die skrywer op die regte pad te probeer kry. Dus, maar net: sterkte, Izak. Jy is 'n ideale lolliepop vir die woke, liberale spookasemgemeenskap.
Allan Boesak behoort vereer te word, maar hoe – wat is ’n gepaste manier?
Dr PS Swathe 2026-03-16 Mnr Visage, waarin sien jy die filiaal-storie? Jou aantyging is nogal disrespekvol en ongefundeerd dat Heinrich ondergeskik staan aan Flip Buys en kie. Of wil jy jou stelling vir ons bewys met goeie argument and bronne? Heinrich staan op vir die saak van
Lewenswetenskappe: Graad 12-vraestel en memorandum, eerste kwartaal
Monja Viviers 2026-03-16 Lewenswetenskappe-vraestelle.
Allan Boesak behoort vereer te word, maar hoe – wat is ’n gepaste manier?
Connie Kerkmuis 2026-03-16 Hoekom gaan vra jy nie vir Flip Buys self nie, Hanno? Dan hoef jy mos nie so te sit en wonder nie? Of kontak Solidaritiet en doen navraag daar. Jy kan sommer 'n ou e-possie stuur. Hoef nie eens jou sitkamer te verlaat nie!
Plaasaanvalle: tussen werklike vrees en omstrede "feite"
Chris Heymans 2026-03-16 Dankie, Amanda. Yip, kom ons hoop en werk om meer sin, begrip en minder woede en vrees in hierdie seer proses te kry.
Wiskunde: Graad 7-vraestel en memorandum, eerste kwartaal
Rita Smith 2026-03-16 Wiskunde-vraestelle, asb.
Graad 9: Wiskundevraestel en memorandum, kwartaal 1
Mikayla 2026-03-16 Ek het regtig hulp nodig. Asseblief help my!
Graad 10: Wiskunde-vraestel en memo, eerste kwartaal
Eutichus Skeffers 2026-03-16 Help baie vir toets!
Ethics guidelines in practical teaching: teaching practice coordinators’ perspective
Elizabeth Smit 2026-03-15 Meeste leerlui voldoen aan voorgeskrewe etiese kodes, terwyl min geen of minder aandag daaraan gee. Sommige professies eis dat eties opgetree word ten alle tyd. Ongelukkig is dit nie die geval nie. Basiese riglyne word gedwarsboom, onbevoegde leerkrag, ve
Wiskunde: graad 9-vraestel en memorandum, eerste kwartaal
Mackenzie 2026-03-15 Hello, baie dankie vir julle hulp.
Wiskunde met LitNet-video, graad 8: magte en wortels van breuke
Amanda Rheeder 2026-03-15 Is daar vakke soos Rekeningkunde en Besigheidstudie ook beskikbaar?
Wiskunde: graad 9-vraestel en memorandum, eerste kwartaal
Taswill goldman 2026-03-15 'n Wiskunde, kwartaal 1-toets.
Zubayr Charles se Haram is ’n waarskuwing aan almal, gelowig of nie: ’n lesersindruk
Izak de Vries 2026-03-14 Ons moet maar mekaar vashou, Ben. Ek stem saam!
Wiskunde: Graad 8-vraestel 1 en memo, eerste kwartaal
Cohan 2026-03-14 Ek wil graag weet wat in kwartaal 1, graad 8 Wiskundetoets is vir Maart-maand.
Zubayr Charles se Haram is ’n waarskuwing aan almal, gelowig of nie: ’n lesersindruk
Ben 2026-03-14 Dankie Izak. Dis méér as 'n resensie. Dis 'n statement. 'n Plek. Ek sit sáám met jou en luister na die gekap op die deur. Én, ons is nie alleen nie. Daar's baie meer in die kamer wat mekaar vashou. Dankie! Shalom!
Allan Boesak behoort vereer te word, maar hoe – wat is ’n gepaste manier?
Hanno Visagie 2026-03-13 Heindrich Wyngaard het 'n paar jaar gelede vanuit RSG heel bedaard begin as die AfriForum-filiaal Kaapse Forum se "uitvoerende voorsitter". Deesdae raak hy polities al meer rammetjie-uitnek. Hoe lank en ver sal Flip Buys en kie se Solidariteit Beweging ho
Plaasaanvalle: tussen werklike vrees en omstrede "feite"
Amanda Glaeser 2026-03-13 Dankie vir 'n goeie gebalanseerde insig. Laat dit help om mense te integreer sodat ons eenheid kan behaal. Baie pynlik om ander politieke spel te sien. Hierdie skrywe gee hoop vir sin maak.
Oor oorlog en vrede: perspektiewe op die Amerikaanse aanvalle op Iran
Karla Spamer 2026-03-13 Dis nie wat Danie Botha sê nie.
Strandtoneel
Jacobus Swart 2026-03-13 Ek het vanoggend opgestaan, Weishan Pouchon tee gedrink, en toe 'n baie goeie gedig gelees. Dit gebeur nie aldag nie.
Lewenswetenskappe: Graad 10-vraestel en memorandum, eerste kwartaal
Lorenthia Willemse 2026-03-12 Ek soek scopes Vir Lewenswetenskappe: vrae en antwoorde.
Hoëwaardevroue vs hoëwaardemans?
Cochenille 2026-03-12 Hy kyk na ienfluencers op sosiale media. Daar word die saak vanuit elke hoek bespreek. Maar dit gaan alles mos maar oor laaiks, klieks, shares en subscriptions. Die waarheid of balans speel sleg tweede viool. Daarom gruwelike veralgemenings. Alle vroue is
Wyngaard Weekliks: Ja of nee dat UWK na Allan Boesak vernoem word?
Gw Hermanus 2026-03-12 University of Allan Boesak is goed vir ikoon Allan.
Bespreek nou vir die Etienne van Heerden Veldsoirée wat van 24 tot 26 Julie plaasvind
Petra Pienaar-Nel 2026-03-12 Ek dink ek moet gaan. Ek wou nog altyd saam met bekendes en geleerdes eet en skouers skuur.
Want ek kan nie anders nie
Raed-na-Gael 2026-03-12 Intuïsionele (persoonlik rasionele) denke mag effektief wees in ‘n komplekse, onbekende en dinamies veranderende omgewing waarin spoed en ondervinding gebaseerde insig, krities is. Beperkinge sluit in die gebrek aan ondervinding om ‘n betroubare intu
Wyngaard Weekliks: Ja of nee dat UWK na Allan Boesak vernoem word?
Kurt Michel 2026-03-12 Wes-Kaap behoort aan ons Khoesan, so ook die res van die land. Dit is net reg en regverdig dat UWK aan 'n Khoi-leier hernoem word!
Wyngaard Weekliks: Ja of nee dat UWK na Allan Boesak vernoem word?
Sandra Pretorius 2026-03-12 Vernoem dit eerder na Jakes Gerwel; hy verdien dit baie meer.
Ian von Memerty: Control, theatre and the seduction of self-deliverance – reflections on autonomy, dignity and the self
Henning 2026-03-12 In Rapport lees ek die afgelope Sondag 'n artikel met die strekking; ons bevind onsself in verhoudings met familie, vriende endiesmeer en ons mag dit nie lukraak abdikeer nie. Jennifer skryf iets soortgelyk: ‘There is also something deeper at stake. Th
Want ek kan nie anders nie
Dr PS Swathe 2026-03-12 Jy slaan die spyker op sy kop, Karla. Geloof in 'n opperwese en rasionele denke is nie versoenbaar nie. My rasionele lewensuitkyk maak dat ek nie tyd vermors op geloof nie maar eerder die goeie spirituele weg bewandel. Geloof in 'n God word van kleintyd a
Mené, mené, tekél, ufarsín
Douw Krüger 2026-03-12 Fokus op die saak en nie op die persoon nie. Maar as 'n persoon neerhalend oor ander mense en hulle sienings raak, maak hy van homself 'n teiken en dan gaan daar persoonlike kommentaar kom.
