Wiskunde: Graad 10-vraestel en memorandum, tweede kwartaal

  • 2

Prent: Canva

Is jy in graad 10 en voel jy vrolik omdat dit amper vakansie is? Daar’s nog ’n rede om positief te voel. Lee-Ann Langeveld se gratis oefenvraestel en memorandum kan jou help om vir jou eksamen voor te berei. Wees bly, want daar is boonop somme oor positiewe eksponente in hierdie vraestel. Jy sal positief oor jou punte voel as jy vir oulaas ’n vraestel uitwerk en vir die eksamen voorberei.

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Afrikaans Huistaal: Graad 10-vraestel en memorandum, tweede kwartaal

  • 2

Kommentaar

  • Algebraïese uitdrukkings, eksponente, getalpatrone, vergelykings en ongelykhede, trigonometrie, meetkunde, analitiese meetkunde.

    • Hallo. Dankie vir jou navraag. LitNet bied baie gratis vraestelle en memoranda wat deur kundiges opgestel en gratis aan ons lesers gebied word. Hier is die skakel na die indeks van vraestelle, waar alles op een plek saamgevoeg word: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Op hierdie indeksblad is alles ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien watter vraestelle beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top