Afrikaans Huistaal: Graad 10-vraestel en memorandum, tweede kwartaal

  • 8

Foto: Canva

Is jy in graad 10 en wil jy heeldag op TikTok spandeer – maar jy skryf nog hierdie week jou Afrikaans Huistaal-eksamen? LitNet het net goeie nuus vir jou. Jy kan hierdie gratis oefenvraestel deur Cecilia Klopper aflaai en vir jou eksamen voorberei. Boonop word daar juis oor TikTok in een van die oefenvoorbeelde geskryf. Die ander goeie nuus is dat dit amper vakansie is!

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Wiskunde met LitNet: graad 10 – parallellogram-eienskappe

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 8

Kommentaar

  • Steresah Blom

    Ek help 'n graad 10 leerling met Afr HT. Sal dit waardeer indien ek toegang tot ekstra vraestelle het.

    • Goeiedag en dankie vir die navraag. LitNet bied gratis vraestelle wat met hersiening en vaslegging van werk kan help. Al die vraestelle is op een plek bymekaar en hier is 'n skakel na die indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud in PDF af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Dalk kan sommige van die vraestelle die leerling met sy voorbereiding help. Voorspoed met die voorbereiding en die hulp wat jy gee. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer heelwat vraestelle en memoranda wat gratis afgelaai kan word en waarmee die werk hersien en vasgelê kan word. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer heelwat vraestelle en memoranda wat gratis afgelaai kan word en waarmee die werk hersien en vasgelê kan word. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Daar is vraestelle plus meegaande memoranda beskikbaar in elke artikel. Klik dus op die twee afsonderlike skakels as jy op soek is na die vraestel plus dan ook sy memorandum. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer heelwat vraestelle en memoranda wat gratis afgelaai kan word en waarmee die werk hersien en vasgelê kan word. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.

    Top