Wiskunde: Graad 9, kwartaal 2, vraestel en memorandum

  • 6

Prent: Canva

Is jy in graad 9 en het jy onlangs na die Comrades-marathon gekyk? In hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveld is daar voorbeeldsomme wat oor marathons handel. As jy die vraestel gebruik om vir jou eksamen voor te berei, kan jy dalk eerste plek met jou uitslae behaal!

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Graad 9: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 6

Kommentaar

  • Goeie naand.
    My dogter sukkel baie met wiskunde graad 9.
    Mag ek vra of jul haar groot asb kan help met 'n vraestel en memo?
    Baie dankie
    Groete
    Melaan

  • Baie dankie.
    Ons wardeer dit baie
    Ek sien dat haar antwoorde meeste van die tyd reg is, maar sy sukkel met haar stappe.

    • Izak de Vries

      Melanie. Wiskunde is soos draf. As jy dit een keer per week doen, is dit moeilik. As jy elke aand 'n kort rukkie draf, word dit makliker. My ma was dekades lank 'n Wiskunde-onderwyser. Sê het gesê: "Wiskunde is nie 'n toeskouersport nie. Jy moet dit oefen." Ek dis hoekom kundiges beveel dat dit goed is om elke dag vraestelle uit te werk. So word 'n mens fiks. Baie, baie sterkte.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top