Kommentaar

Polemiek: ’n Smaakmaker sonder smaak vir boeke?

Sandra Pretorius 2026-03-04 Ek het die wenner se "gedigte" op Instagram gelees. Ek plaas die woord tussen aanhalingstekens, want poësie is dit nié. Dit maak die hele ou Smaakmaker-aangeleentheid 'n nog groter lagwekkende sirkus as wat dit reeds is. Ek hoop die organiseerders skaam

Smaakmakers 2026: Dit smaak my ons ken nie altyd die kriteria nie

Marion Erskine 2026-03-03 6 is nie sleg nie. Maar nou dat jy die kriteria ken, kan jy maklik 10 kry. Dis die punt.

Graad 11: Lewenswetenskappe-vraestel en memo, eerste kwartaal

Percsha 2026-03-03 Ek wil my Lewenswetenskappe-werk beter verstaan.

As die katjiepiering blom deur Audrey Jantjies: ’n lesersindruk

Janito 2026-03-03 Ek soek baie graag 'As die katjiepiering blom'. Die boek. Ek het dit nodig vir 'n gedigte- en dramakompetisie.

Ek is nog hier

RJ 2026-03-03 Damn, bro! So, so herkenbaar en relatable. Moet nooit ophou skryf nie.

Herbeleef

Sanette Scheepers 2026-03-02 Johannes, jou insig is raakvat-raar en ek waardeer jou kommentaar en die lees van my gedig opreg.

Smaakmakers 2026: Dit smaak my ons ken nie altyd die kriteria nie

Raed-na-Gael 2026-03-02 Ses (6) Wat sê dit?

Smaakmakers 2026: Dit smaak my ons ken nie altyd die kriteria nie

Petra Pienaar-Nel 2026-03-02 Van al die benoemdes is dit Leonie van Rensburg wat sonder enige twyfel die meeste doen vir die bevordering en bewusmaking van boeke. Dat sy nie hiervoor erkenning gekry het nie, spreek boekdele van Netwerk24 se sogenaamde "waardes" en begrip van relevans

Afrikaans Huistaal: Graad 6-vraestelle en memoranda, eerste kwartaal

Jasper 2026-03-02 Vraestelle en memorandum, Afrikaans Huistaal, graad 6, kwartaal 1.

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Oor die aggressiewe drang om te oortuig – en ’n ander soort oortuiging

Julio Agrella 2026-03-02 In 'n tyd waar nuanse beswyk het en elkeen se argument deurspek is van "hoor my stem", is stilte die enigste opsie.

Smaakmakers 2026: Dit smaak my ons ken nie altyd die kriteria nie

Julio Agrella 2026-03-02 En dit is die kat in die hoenderhok, dat niemand klaarblyklik weet wat die kriteria is nie. Ons kan katterig wees oor wie uiteindelik gekies is, en hartseer (soos ek), want soveel van my vriende is oor die hoof gesien. Die kaas is beslis geskuif, en ek w

Stilte voor die storm

Yvonne Swart 2026-03-02 Wow, pragtige storie. Geluk. Kan nie wag vir jou boek nie.

Persverklaring: Oproep om voorleggings vir Lina Spies-huldigingsbundel, Onthou is die dag wat breek

Martin Labuschagne 2026-03-01 Beteken dit dat ongepubliseerde digters NIE vir die bundel in aanmerking geneem sal word nie?

Wiskunde: graad 9-vraestel en memorandum, eerste kwartaal

Cindy 2026-03-01 Wiskunde graad 9, kwartaal 1-vraestel.

Graad 12, Afrikaans Huistaal: begripstoetse

Joella 2026-03-01 Ekonomie-vraestel.

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Oor die aggressiewe drang om te oortuig – en ’n ander soort oortuiging

Johan Herholdt 2026-03-01 Die Boeddha het sy studente aangeraai om nie sy woorde resepmatig aan te haal nie, want, na alles, eet jou gaste nie die resep nie, maar die ervaring wat jy opgebou het deur die resep (oor en oor) voor te berei. En, soos enige kok weet, leer jy telkens ie

Persverklaring: ’n Aksiebelaaide vervolgverhaal lui 2026 in op RSG

Riette Harvey 2026-02-28 Ons het 'Faksie' baie geniet en hoop om binnekort 'n opvolg te kry!

Adam Small Fees vier verskeie ander hoogtepunte

Maryke Roberts 2026-02-28 Baie dankie vir die gul ontvangs by die fees en al die hulp. Was 'n literêre lekkerte!

Hoe verklaar jy dit? 2: ’n onderhoud met Danny Fourie

Susan Vos 2026-02-28 Waar kan ek sy boeke kry?

Graad 9: Wiskundevraestel en memorandum, kwartaal 1

Lauren 2026-02-28 Goeie vraestelle!

Graad 9: Wiskundevraestel en memo – kwartaal 1 en 2

Lauren 2026-02-28 Julle gee goeie vraestelle!

Elders gesien: Tafelpote saag

Elise Bishop 2026-02-27 Langste spyker, swaarste hamer…

Smaakmakers 2026: Dit smaak my ons ken nie altyd die kriteria nie

Elise Bishop 2026-02-27 Daniel, soos gewoonlik het jy die langste spyker en swaarste hamer in die hand, want jy wil jou boodskap laat tel! En dit tel, vir seker! Ons soek nog net die kop. Toemaar, het dit gekry!

Herbeleef

Johannes Boshoff 2026-02-27 Roep gevoelens op van onskuld en diep verlies.

Smaakmakers 2026: Dit smaak my ons ken nie altyd die kriteria nie

Em 2026-02-27 Goed geskryf. Verfrissend. Baie dankie!

Kleurvol deur Erika Barnes: ’n lesersindruk

Elsabé Welman 2026-02-27 Mooi, Surene! Jy maak my nuuskierig.

Smaakmakers 2026: Dit smaak my ons ken nie altyd die kriteria nie

Sandra Pretorius 2026-02-27 Wie was vanjaar die beoordelaars?

Elders gesien: Tafelpote saag

Faan Geyser 2026-02-27 Uitstekende uiteensetting! Mag die boeketafel nog lank staan. Al wikkel hy nog 'n bietjie. Moet ‘seblief nie dat dié sagery die oorhand kry nie,

Smaakmakers 2026: Dit smaak my ons ken nie altyd die kriteria nie

Etrecia van der Merwe 2026-02-27 Ek’t nie die kat geteken nie - ek was te nuuskierig om verder te lees. Maar ek as onderwyser soek ook 'n maatstaf, 'n riglyn. Dieselfde met skryfkompetisies - wat word beoordeel? Wat kry aandag? Wat is die hooffokus? Op die ou einde wil ons almal net '

Persverklaring: ’n Aksiebelaaide vervolgverhaal lui 2026 in op RSG

Suzette Venter 2026-02-27 Wat 'n awesome reeks was 'Faksie' nie. Beste stories in 'n lang tyd. Sal graag wil weet of daar 'n opvolg op die storie is.

Vriendskap dikker as bloed

Felecia Gerber 2026-02-27 Sjoe, dit is diep

Die tafel in die hoek

Felecia Gerber 2026-02-27 Treffende storie.

En toe kom jy deur Nerine le Roux: ’n resensie

Nico M Ferreira 2026-02-27 "Ek waardeer die feit dat hierdie 'n skoon storie is." Hoekom het sy nie eerder die sin geskrap nie? Onmiddellik het ek die "resensie" afgegradeer tot op die vlak van 'n "lesersindruk".

Elders gesien: Smaakmaker van die jaar

Petra Pienaar-Nel 2026-02-27 Bly om te sien Netwerk24 het nog genoeg geld om spog-glansgeleenthede soos hierdie aan te bied en ons taal se voorste meningsvormers te vereer. Dit is sekerlik die belangrikste Afrikaanse kultuurgeleentheid van die jaar en bevestiging dat Afrikaanse mense

Op pad na ’n klooster in die sneeu deur Johannes de Villiers: ’n lesersindruk

Anton Pienaar 2026-02-26 Ek stem volmondig met Trisa saam!

Kaalvoetstories

Catherine 2026-02-26 Baie, baie dankie.

Graad 7: SW (Geskiedenis), vraestel en memorandum

Jannie van der Colff 2026-02-26 Graad 7 Geskiedenis-vraestelle, asb.
Top